Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Happi Nes

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Eddie P
1 nag
5.0
Aug 2024

Die verblyf was uitstekend en 'n rustige omgewing, die gasvrou was vriendelik en baie. Die verblyf was uitstekend en 'n rustige omgewing, die gasvrou was vriendelik en baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Lekker privaat en het 'n huislike atmosfeer. Lekker stil en rustig en maklike toegang. Sal 'n gordyn of skuifdeur by die badkamer verkies vir meer privaatheid. Verder was die plek voldoende toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Darren G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Was a lovely time. Our stay was lovely and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jackie F
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jan 2024

Netjies en prakties. Die gasvrou was baie vriendelik en die eenheid het alles wat 'n mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charles T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Sentraal, vriendelik. Verblyf was uitstekend! Skoon en alle geriewe soos benodig. Chantelle en Peter is vreeslik gaaf. Sal weer tuis gaan wanneer ek in George is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernadene V
Kort verblyf
5.0
Aug 2023

Stil, knus, privaat en veilig. Ek het baie lekker gebly. Die plekkie was skoon en netjies met baie privaatheid en is in 'n veilige omgewing geleë. Chantelle en Peter het my met vriendelike ope arms ontvang en my dadelik tuis laat voel. Ek sal Happi Nes definitief vir enigiemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wendy S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Restful and undisturbed. Everything needed was there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ak W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Baie lekker rustige plek. Sal dit vir enige persoon aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janet S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Privaat, rustig en veilig. Ons het 'n aangename verblyf-ervaring by Happi Nes gehad. Smaakvol versier, skoon, rustig en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Josephine B
Kort verblyf
5.0
Mrt 2023

Vriendelike ontvangs en lekker rustige omgewing. Peter en Chantelle is baie vriendelik. Selfs die kinders het ons gegroet en die hondjies het ons elke oggend kom môre sê, te dierbaar, en baie vriendelik. Ons het regtig baie lekker gebly. Stil omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Chantelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf R650
R650 R585
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
R650 R585
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fichatstraat 76, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5c9c2fb822f419d6fa3305131f70099dafcec55581fb913def5302e899f01b87bed0266b005950ee1de7285291366856cccc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R650 nouVanaf R585 per nag (plek vir 2) 24 5 1 5 76 Fichat Street George 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.967163493123 22.451726330094

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang