Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Happi Nes

Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fichatstraat 76, George, 6529, Wes-Kaap
  • Vanaf R650 R585 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Happi Nes is in George geleë. Dis naby winkelsentrums, George Lughawe en restaurante is binne loopafstand van die eenheid.

Dié eenheid bied slaapplek aan 2 volwassenes en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Daar is 2 enkelbeddens in die eenheid wat op versoek as 'n koninggrootte-bed opgemaak kan word.

Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Veilige afdak-parkeerplek is op die perseel agter 'n afstandbeheerhek beskikbaar en die eenheid het 'n privaat ingang.

Gratis WiFi is beskikbaar.

'n Omsetter skakel die ongerief van beurtkrag uit.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Eddie P
5.0
Die verblyf was uitstekend en 'n rustige omgewing, die gasvrou was vriendelik en baie. Die verblyf was uitstekend en 'n rustige omgewing, die gasvrou ...
Sien meer
Aug 2024
Nico W
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker privaat en het 'n huislike atmosfeer. Lekker stil en rustig en maklike toegang. Sal 'n gordyn of skuifdeur by die badkamer verkies vir meer pri...
Sien meer
Apr 2024
Darren G
Saam met lewensmaat
5.0
Was a lovely time. Our stay was lovely and peaceful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024
Jackie F
Besigheidsreis
5.0
Netjies en prakties. Die gasvrou was baie vriendelik en die eenheid het alles wat 'n mens nodig het.
Jan 2024
Charles T
Saam met lewensmaat
5.0
Sentraal, vriendelik. Verblyf was uitstekend! Skoon en alle geriewe soos benodig. Chantelle en Peter is vreeslik gaaf. Sal weer tuis gaan wanneer ek i...
Sien meer
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Chantelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Fichatstraat 76, George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Happi Nes het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
R650 R585
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
R650 R585
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fichatstraat 76, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5c9c2fb822f419d6fa3305131f70099dafcec55581fb913def5302e899f01b87bed0266b005950ee1de7285291366856cccc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R650 nouVanaf R585 per nag (plek vir 2) 24 5 1 5 76 Fichat Street George 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.967163493123 22.451726330094

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang