Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Happi-Nest

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Hendrik S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Heerlik gebly en gekuier in 'n skoon en netjiese, ruim huis. Heerlike huisvesting met ruim slaapkamers. Eenheid was netjies en skoon en beskik oor alles wat jy kan nodig hê vir 'n "bosbly". Groot verskeidenheid diere het kom groet en nagapies was 'n bonus. Kan niks meer sê as heerlik gebly en gekuier. Besoek gerus hierdie boshuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stephanus
Happi-Nest
Baie bly julle het dit geniet! Sien julle gou weer. Happi-groete!

Jeandre K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Defnitief die moeite werd. Die huis is baie netjies en goed uitgerus. Baie goed geleë, met diere wat gereeld deur die erf loop. Sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stephanus
Happi-Nest
Baie dankie! Baie bly julle het dit geniet! Mooi loop. Happi-Nest

Ronell A
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Ons kom vir seker weer. Ons het heerlik gebly in Happi-Nest en van dag 1 af gevoel ons is tuis. Huis en geriewe is netjies en skoon en natuurlik was die wild wat kort-kort kom inloer 'n absolute bonus. Bring genoeg wild voer saam, want dié outjies hou van "snack".

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stephanus
Happi-Nest
Goeie dag. Ons is baie bly julle het dit geniet! Ons huis is julle huis! Hoop om julle gou weer te ontvang. Mooi loop. Happi-Living!

Cornelia G
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Fantasties, ontspannend, en netjies. 'n moet beleef. Ek sal die verblyf aan enige persoon aanbeveel. Dit was netjies, veilig en baie privaat met baie wild wat ons kom besoek by the accommodation. Hulle vat graag "wild feed" uit jou hand uit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stephanus
Happi-Nest
Goeie dag, Cornelia. Baie bly julle het die bos en diere geniet! Sien julle gou weer! Happi-Groete

Leilane V
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Aug 2024

Enjoyable. We enjoyed it immensely. The place was well laid out and there was enough space for 8 people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stephanus
Happi-Nest
Ons doel is dat gaste dit geniet. Bly dit was aangenaam. Mooi bly!

Igna D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Aug 2024

Lekker bos naweek. Ons het 'n baie rustige naweek gehad. Die huis is baie netjies en baie goed toegerus. Alle kommunikasie was duidelik deurgegee.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
5.0

Estelle S
Kort verblyf
4.2
Apr 2024

Pleasant. Really enjoyed the animals that came to the house. The house is located on a very busy road, unfortunately.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anita G
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Okt 2024

Pleasant. Very pleasant with lots of animals visiting daily. Bathrooms could do with a bit of attention, like new floor mats, and there's no double roaster to put braai meat in and no dishes with lids to keep leftover meat, etc.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Stephanus
Happi-Nest
Baie bly julle het dit geniet! Baie dankie vir die raad. Ek gee verseker aandag daaraan. Happi-groete!

Estelle E
Kort verblyf
4.0
Jan 2024

Huis is 'n goeie opsie as dit 'n groot groep is. Die ligging was goed. Diere wat kom besoek het was fantasties. Aande en oggende op stoep was wonderlik.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Stephanus
Happi-Nest
Baie bly julle het die baie diere geniet! Happi-groete.

Reauliza V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Okt 2024

Onvergeetlik lekker gekuier. Baie lekker gekuier in die bos met 'n vuurtjie en diere om ons. Nagapies was baie oulik.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Stephanus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R1 870
R1 870 R1 683
per nag, vir 10 mense
Vanaf R1 870
R1 870 R1 683
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 3553 Steenbokstraat, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAccfd5c6b15c30a127098da6e4a4a3bd6fcc2b37975d8c1c07eb85ca09589ff11e516c2b6f3074fc45fb12cb382377534fcd2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 870 nouVanaf R1 683 per nag, vir 10 mense 18 5 1 5 3553 Steenbok Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 09:00 -25.343346371333 31.803338535582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang