Happi Stay
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Freda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Thea F - Jul 2024
Algehele gradering
Was 'n baie lekker rustige tydjie. Sal hands down aanbeveel, netjies en skoon.
Happi Stay se terugvoer
Dit was baie goed om hulle as gaste vir 5 dae te akkommodeer. Baie rustige mense en plesier om hulle in Happi Stay te huisves. Hulle is enigetyd welkom om te kom kuier.
Vriendelike weskusgroete
Adam Cornelius C - Jul 2024
Algehele gradering
Dusi heerlik rustige plek geskikte plek vir 'n week wegbreek.
Happi Stay se terugvoer
Dit was 'n groot plesier om hulle te huisves in my woonstel. Vriendelik en rustige mense. Hulle is enigetyd welkom by Happi Stay
Daniel P - Mei 2024
Algehele gradering
Lekker vroolik en geselig.
Happi Stay se terugvoer
Dit was 'n plesier om julle te huisves. Sien uit om julle weer te sien.
Andricia M - Aug 2024
Algehele gradering
Therapeutic and very peaceful!
Happi Stay se terugvoer
Dit was lekker om Andricia en gesin in Happi Sfay te huisves. Hul was baie rustige mense en hoop om hul weer gou te sien.
Johan B - Aug 2023
Algehele gradering
Ons het baie gebly in Happi Stay.
Happi Stay se terugvoer
Baie dankie Johan, sien uit om jul weer te huisves. Mooi bly
Leon S - Nov 2023
Algehele gradering
Sal beslis nie aanbeveel nie.
Happi Stay se terugvoer
Goeiedag
Ek wil net regstelling maak. Ek het veilige parkering agter geslote hek asook 'n volle alarmstelsel met strale reg rondom die woonstel. Ek is ook in die proses om palisade voor die woonstel te sit, maar ek weet my gaste is absoluut veilig. Ek het in 2 jaar nog geen inbrake by Happi Stay gehad. Wat die vis en kreefverkoping betref, dit is 'n vissersdorp en 80% van ons plaaslike mense is afhanklik van daardie inkomste. Dit is dus buite my beheer om hulle te stop. Hoop u verstaan. Maar ek's bly ek kon jul met goeie gasvryheid en vriendelikheid ontvang.
Groete
Freda
Denys M - Okt 2023
Algehele gradering
Grootste teleurstelling
Lees meerHappi Stay se terugvoer
My stort is met grys grout gedoen...die nie muf.Stortdeur is heel net wieletjie aan eenkant is uit en ons het dit bestel...gesukkel om gelyksoortige een te kry, het stortdeur vervang....en die een wat julle gebruik het was bruikbaar in baie goeie toestand.Krane kan dalk oud wees , maar is nie stukkend en die weer van ons verniel krane vinnig.
Woonstel is absoluut baie veilig, gelee in 'n baie rustige area en het veilige parkering met volle alarm stelsel asook beems reg rondom die woonstel.Geen voertuie parkeer op straat nie.Ek het ook n toesluit veiligheids hek wat agste kan gebruik.Verwarmer asook verkoeler is beskikbaar op aanvraag.My dak het n vintage look en ek het nog geen probleme of slegte kommentaar van vorige gaste gehad.Netheid is 100% want bestuur 'n skoonheids diens en ken die standaard.Daar was geen probleem met inboek, hoekom agterna die klomp negatiewe kommentaar?
Groete Freda
Nicole J - Des 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Happi Stay se terugvoer
Baie dankie Nicole. Sien uit om julle weer te ontvang. Vriendelike groete. Freda
Leona J - Sep 2022
Algehele gradering
Lekker gebly in Lambertsbaai by Happi Stay.
Happi Stay se terugvoer
Baie dankie Leona.Dit was goed om jul te akkommodeer.Hoop ons sien jul gou weer by Happi Stay
Amanda V - Sep 2022
Algehele gradering
Die beste kuier ooit.
Happi Stay se terugvoer
Baie dankie Amanda. Dit was 'n plesier om jul by Happi Stay te huisves. Ek sien uit om jul weer te ontvang. Mooi bly. Weskus-groete en baie liefde.
Koot D - Aug 2022
Algehele gradering
Ons het baie lekker gekuier.
Happi Stay se terugvoer
Baie dankie Koot en Saartjie. Dit was n groot plesier om jul by Happi Stay te ontvang. Hoop ons sien gou weer.
Shaun F - Des 2022
Algehele gradering
Baie, baie lekker.
Happi Stay se terugvoer
Hi Shaun, baie dankie dat julle Happi Stay gekies het. Ek sien uit om julle weer te ontvang. Mooi bly. Groete. Freda
Heinrich S - Sep 2022
Algehele gradering
Sommer net lekker.
Happi Stay se terugvoer
Baie dankie Heinrich. Julle is welkom om weer by Happi Stay te kuier.
Cassandra W - Sep 2022
Algehele gradering
We had a comfortable stay in a well equipped facility.
Happi Stay se terugvoer
Thanks for staying at Happi Stay. Hope to seeing you again.
Johanna H - Okt 2022
Algehele gradering
Was fantasties, lekker, genotvol.
Happi Stay se terugvoer
Dankie Johanna. Dit was lekker om jul in Happi Stay te huisves. Hoop ons sien gou weer. Groete
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Visserstraat 3, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang