Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Happi Stay

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Visserstraat 3, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Happi Stay is 'n knus selfsorg-eenheid wat deel van die eienaar se huis is, maar sy eie ingang het. Die huis is aan die kusstreek van Lambertsbaai in die Weskus en is die ideale oornagverblyf vir 'n gesin of groep vriende.

Die eenheid is geskik vir 6 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Daar is 2 badkamers wat elk 'n stort, wasbak en 'n toilet het. Die leefarea, wat langs die slaapkamer is, het nog 'n koningingrootte-bed.

Die leefarea het ook 'n viersitplek-etenstafel, 'n sitarea en 'n kombuis wat met 'n drieplaatstoof, oondjie, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die sitarea het 'n TV met volledige DStv en WiFi is beskikbaar.

Die eenheid is stapafstand vanaf die strand en winkels. Gaste het ook toegang tot buitebraaigeriewe.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 15 resensies vir Happi Stay
Netheid
4.3/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.1/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Freda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Visserstraat 3, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Happi Stay het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Visserstraat 3, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9ff77ab7df676f8658efb0f9bc77b99c4a0613012a74bec23a5ce34ae8f9ed4fdaa534734878e46d228afa4e9902c919e88e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 6 mense 15 5 1 5 3 Vissers Street Lambert's Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.095645455606 18.303921796243

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang