Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Happi Stay

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Visserstraat 3, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 700 per nag, vir 5 mense

Beskrywing

Happi Stay is 'n knus selfsorg-eenheid wat 'n deel van die eienaar se huis beslaan met 2 aparte ingange. Dit is in die kusvoorstad Lambertsbaai aan die Weskus geleë en is ideale oornagverblyf vir 'n gesin of 'n groep vriende.

Dié eenheid kan tot 5 gaste op 'n slag akkommodeer en beskik oor 'n slaapkamer wat met 'n dubbelbed en 'n driekwartbed ingerig is. Daar is 2 badkamers wat albei 'n stort, wasbak en 'n toilet het. By die deur van die slaapkamer, in die leefarea, is nog 'n koningingrootte-bed.

Die leefarea sluit 'n 4-sitplek-eetkamertafel, 'n sitkamer en 'n kombuis goed toegerus met 'n drieplaatstoof met 'n mini-oond, 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaak in. fasiliteite. Die sitkamer het 'n TV met 'n volledige verskeidenheid DStv-kanale. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Die ligging van hierdie eenheid is stapafstand van die strand en winkels af. Gaste het toegang tot buitebraaigeriewe.

Kamer-opset

Slaapplek vir 5 mense 1 Slaapkamer 1 Leefarea 2 Badkamers

Slaapkamer

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Openbare vervoer naby
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.5
Veiligheid
4.3
Gaste se hoogtepunte
Thea F
Saam met lewensmaat
5.0
Was 'n baie lekker rustige tydjie. Sal hands down aanbeveel, netjies en skoon. Is baie happi! Baie vriendelike diens. Sal vir enige iemand aanbeveel w...
Sien meer
Jul 2024
Adam Cornelius C
Gesin met tieners
5.0
Dusi heerlik rustige plek geskikte plek vir 'n week wegbreek. Dit was 'n heerlike wegbreek. Sal hierdie plek aan enige een voorstel.
Jul 2024
Daniel P
Saam met vriende
5.0
Lekker vroolik en geselig. Dit was 'n aangename oornag.
Mei 2024
Andricia M
Saam met vriende
4.2
Therapeutic and very peaceful! The premises were neat and safe, very friendly owners. However, I feel it was not worth what we paid for...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Linette M
Gesin met klein kinders
4.0
Vriendelike eienaars. Het van die begin af vir ons welkom laat voel. Was lekker by Happi Stay.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Freda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Visserstraat 3, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Happi Stay het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Badkamer sonder trappe
Slaapkamer sonder trappe
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag, vir 5 mense
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Visserstraat 3, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcd10ae0bf7c827a19f406ca0a2e6d7a3c61f61eb1bfcf3d97b6709011c72c53e9e523e799c876ffe370121666404605b5f70?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 5 mense 16 5 1 5 3 Vissers Street Lambert's Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.095645455606 18.303921796243

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang