Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Happiness On The Rock

Selfsorg
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Mountons Valley Erfdeel 13, Piketberg, 7320, Wes-Kaap
  • Vanaf R5 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Happiness On The Rock is 'n kontemporêre selfsorghuis op 'n plaas in Piket-Bo-Berg, Piketberg. Die ligging van die eenheid sorg vir die perfekte wegbreek vir diegene wat uit die stad wil ontsnap.

Die eiendom bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n gastetoilet. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede en derde slaapkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed. Hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die leefarea beskik oor 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, 'n pizza-oond, asook 'n sentrale etenstafel en stoele. 'n Skottelgoedwasser en 'n wasmasjien is beskikbaar vir ekstra gerief. Die sitkamer het 'n binnenshuise kaggel vir daardie koue winteraande en is ingerig met 'n gemaklike rusbank voor 'n TV met DStv-kanale.

Deur die stapeldeure is 'n patio met 'n tafel en stoele asook 'n ingeboude braai. Gaste het toegang tot gratis WiFi, 'n swembad, 'n biblioteek, 'n tuin en veilige parkeerplek.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • Mountons Valley Erfdeel 13, Piketberg, 7320, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Piket-Bo-Berg Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R5 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R5 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Mountons Valley Erfdeel 13, Piketberg, 7320, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8b9e9906cdb09cedf55454b49c74b9cdd2c6f0c8c9a89192eae19414a17a04a596ed3f3c97d271a20ff12834614a4f5b487e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 500 per nag (plek vir 6) Mountons Valley Portion 13 Piketberg 7320 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -32.787260997567 18.707713186741

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang