Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Happiness On The Rock

Selfsorg
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Mountons Valley Erfdeel 13, Piketberg, 7320, Wes-Kaap
  • Vanaf R5 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Happiness On The Rock is 'n kontemporêre selfsorghuis op 'n plaas in Piket-Bo-Berg, Piketberg. Die huis is ideaal vir 'n wegbreek buite die stadsgedruis.

Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n gastetoilet. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede en derde slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed. Die gaste in dié slaapkamers deel 'n badkamer wat 'n bad en 'n stort het. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis wat met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n pizza-oond toegerus is. Daar is ook 'n etenstafel met stoele, 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Die sitarea het 'n kaggel en 'n gemaklike rusbank voor 'n TV met sekere DStv-kanale.

Stapeldeure lei na 'n stoep met 'n tafel, stoele en 'n ingeboude braai. Gaste het toegang tot gratis WiFi, 'n swembad, biblioteek, tuin en veilige parkeerplek.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • Mountons Valley Erfdeel 13, Piketberg, 7320, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Piket-Bo-Berg Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R 5 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 5 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Mountons Valley Erfdeel 13, Piketberg, 7320, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8b9e9906cdb09cedf55454b49c74b9cdd2c6f0c8c9a89192eae19414a17a04a596ed3f3c97d271a20ff12834614a4f5b487e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 500 per nag (plek vir 6) Mountons Valley Portion 13 Piketberg 7320 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -32.787260997567 18.707713186741

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang