Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Happy Days

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Susan K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Naweek was kort, maar baie lekker! Baie baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Niel M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Stil en salig. Ons het weereens baie lekker gekuier. Lee is 'n fantastiese gasheer. Dit was ons tweejarige se eerste vakansie by die see en sy het dit baie geniet. Die see is 'n kort stappie weg van die eenheid af wat wonderlik is. Ons sal beslis weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lee
Happy Days
Kom weer, en kry nog van hierdie plek... julle is altyd weer welkom

Johan T
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Nov 2023

Naby die see. Die eienaar is baie aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lee
Happy Days
Dankie, Johan. Ek hoop om julle weer te sien. Mooi bly. Groete, Lee

Wilna M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Jan 2024

As jy net wil slaap is dit ok. Was ok. Is bietjie klein vir lank bly en die toilet was stukkend.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Lee
Happy Days
Hi Wilna, ja, dit is klein. Die grootte word aangegee as jy die booking doen. Toilet sitplek is reeds vervang.

Gerda V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Was baie lekker. Oulike plekkie, alles loopfstand, skoon, pragtige area. Lekker gevoel. Veilig. Ons het lekker gekuier. Dankie vir die hout. Ons was 4 volwassenes en sal weer daar gaan bly. Ek hou van Keurboomstrand. Net hier en daar bietjie nattigheid binne en ek sal die nie-private kamer aanbeveel vir diep slapers. Ek het net 'n bietjie gesukkel met die kombuis agter my kop, maar net as mense in die middel van die nag besluit om water te drink. Verder alles 100%. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lee
Happy Days
Dankie vir die mooi resensie. As jy weer kom sit ons jou in een van die groter eenheidede wat baie meer stil is en baie meer privaat. Groete Stoepkamertjie

Gideon F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2022

Heerlik! Alles wat nodig is teen 'n goeie prys. Baie gerieflik geleë as jy Keurbooms en omgewing wil verken. Stoepie met braai maak vir 'n rustige aand. Sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0
Lee
Happy Days
Baie dankie vir die pragtige resensie, ek is so bly julle het lekker gebly. Kom gerus weer.

Joey K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Mrt 2022

Lekker rustig. Baie stil gemaklik en heerlik geslaap. Vriendelike gasmense.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Lee
Happy Days
Ek is bly julle het lekker gerus, moenie wegbly nie en kom sommer gou weer.

Charlene W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2021

Perfect family accommodation. Highly recommended. Perfect location for family vacation. Comfortable, clean and homely. Everything you need and more.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lee
Happy Days
Thank you so much. Please come again. Regards, Lee

Tania L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2021

Ek is uitgerus. Heerlik gebly en uitgerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lee
Happy Days
Baie dankie vir die fantastiese resensie. Ons hoop ons sien jou binnekort weer.

Louis K
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Okt 2021

Baie lekker uitleg van eenheid. Lee was vinnig om yskas te ruil wat nie koud wou maak nie. Lekker braaihout gekry met sommer 'n nuwe rooster ook.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lee
Happy Days
Solank julle n lekker tyd gehad het is ek happy. Jammer die rooster was vuil en geroes.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Lee Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 57

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Strandstraat 22, Keurboomstrand, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc4MTRiNmNjLTYzOWQtNGVmOS04YTY0LWQ4M2JjYTJjZTRmYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 5) 30 5 1 5 22 Strand Street Keurboomstrand 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -34.002945952505 23.45743060112

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang