Happy Days
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Lee Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 57
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Susan K - Mei 2024
Algehele gradering
Naweek was kort, maar baie lekker!
Niel M - Apr 2024
Algehele gradering
Stil en salig.
Happy Days se terugvoer
Kom weer, en kry nog van hierdie plek... julle is altyd weer welkom
Johan T - Nov 2023
Algehele gradering
Naby die see.
Happy Days se terugvoer
Dankie, Johan. Ek hoop om julle weer te sien. Mooi bly.
Groete, Lee
Wilna M - Jan 2024
Algehele gradering
As jy net wil slaap is dit ok.
Happy Days se terugvoer
Hi Wilna, ja, dit is klein. Die grootte word aangegee as jy die booking doen. Toilet sitplek is reeds vervang.
Gerda V - Mrt 2022
Algehele gradering
Was baie lekker.
Lees meerHappy Days se terugvoer
Dankie vir die mooi resensie. As jy weer kom sit ons jou in een van die groter eenheidede wat baie meer stil is en baie meer privaat.
Groete
Stoepkamertjie
Gideon F - Apr 2022
Algehele gradering
Heerlik! Alles wat nodig is teen 'n goeie prys.
Happy Days se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige resensie, ek is so bly julle het lekker gebly. Kom gerus weer.
Joey K - Mrt 2022
Algehele gradering
Lekker rustig.
Happy Days se terugvoer
Ek is bly julle het lekker gerus, moenie wegbly nie en kom sommer gou weer.
Charlene W - Okt 2021
Algehele gradering
Perfect family accommodation.
Happy Days se terugvoer
Thank you so much. Please come again.
Regards,
Lee
Tania L - Jan 2021
Algehele gradering
Ek is uitgerus.
Happy Days se terugvoer
Baie dankie vir die fantastiese resensie. Ons hoop ons sien jou binnekort weer.
Louis K - Okt 2021
Algehele gradering
Baie lekker uitleg van eenheid.
Happy Days se terugvoer
Solank julle n lekker tyd gehad het is ek happy. Jammer die rooster was vuil en geroes.
Anina B - Jan 2021
Algehele gradering
Kort stappie strand of restaurant toe. Ruim, netjiese en goed ingerigte eenheid.
Happy Days se terugvoer
Ek hoop julle kom gou gou weer, was lekker om julle hier te hè.
Annari J - Des 2020
Algehele gradering
Fantastiese ligging en privaatheid.
Happy Days se terugvoer
Ons is hier vir julle wanneer julle weer wil kom, en dankie vir n pragtige rating !
Christa B - Sep 2019
Algehele gradering
Uitstaande gasheer en ongelooflike waarde vir geld.
Happy Days se terugvoer
Danki vir die pragtige review...kanie wag om julle weer te sien nie.
Derek F - Apr 2019
Algehele gradering
At the right place at the right time.
Happy Days se terugvoer
Thank you so much guys, it was great having you.
Please tell your friends and do come again.
Regards, Lee.
Helgaard P - Feb 2019
Algehele gradering
Baie aangenaam en rustig.
Happy Days se terugvoer
Ek hoop ek sien julle gou gou weer.
Mooi bly en baie dankie.
Anneline T - Feb 2019
Algehele gradering
Was heerlik, veilig en stil, strand loopafstand.
Happy Days se terugvoer
Dankie vir die wonderlike resensie, Apie, dis wonderlik van jou. Hierdie plek is bedoel vir mense soos julle. Kom kuier gerus weer.
Manda C - Okt 2019
Algehele gradering
Baie veilig en rustig.
Happy Days se terugvoer
Dit was so 'n voorreg om julle hier te kon huisves. Kom kuier asb. weer.
Linda D - Mei 2019
Algehele gradering
Lekker naby die strand.
Happy Days se terugvoer
Ek is so bly julle het die tydjie by ons geniet. Kom gerus gou gou weer.
Groete,
Lee
Nico H - Nov 2019
Algehele gradering
Eienaar was baie vriendelik, kamertjie was klein, maar dit was teen lae koste.
Happy Days se terugvoer
Baie dankie dat julle by Stoepkamertjie gebly het. Bespreek volgende keer Happy Days, dis baie groot en taamlik luuks. Maar kom asseblief weer.
Suzie K - Apr 2019
Algehele gradering
Baie dankie, ons het lekker gebly en dis lekker naby die strand - goeie gasheer!
Happy Days se terugvoer
Dit was so lekker om jou hier te kon hê.
Rozanne S - Okt 2019
Algehele gradering
Ek en my ma was op pad Kaap toe en het twee aande hier oorgeslaan.
Happy Days se terugvoer
Goeie dag Rozanne,
Kom weer, dit was great om julle hier te hè...baie dankie
Chandre S - Aug 2019
Algehele gradering
Dit was n oulike plekkie ons was baie gemaklik. Dankie Lee vir jou gasvryheid.
Happy Days se terugvoer
So bly julle het n lekker tyd gehad...kom gou gou weer!
Riaan F - Nov 2018
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Happy Days se terugvoer
Baie dankie julle, kom gerus weer.
Lourens B - Feb 2018
Algehele gradering
Baie goed versorgde oornagverblyf.
Happy Days se terugvoer
Baie dankie vir doe mooi woorde. Hoop om julle weer te sien.
John K - Apr 2018
Algehele gradering
Een van die bestes.
Happy Days se terugvoer
Julle was netso wonderlik. Strandstreet Cabin is niks sonder julle nie. Kom weer.
Lynne T - Jun 2018
Algehele gradering
Lee is baie hulpvol en vriendelik.
Happy Days se terugvoer
Dankie Lynne, kom kuier gou weer.
John V - Apr 2018
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Eienaars laat jou tuis voel.
Lees meerHappy Days se terugvoer
Ek hoop julle het 'n wonderlike tyd gehad.
Anri D - Nov 2018
Algehele gradering
Naby strand, ideaal vir ouers met kleuters 7+.
Happy Days se terugvoer
Dankie julle, kom gou-gou weer
Stoney S - Mei 2018
Algehele gradering
Koste-effektief.
Happy Days se terugvoer
Ons hoop om julle weer te sien.
Marlies W - Sep 2017
Algehele gradering
Het aan alle verwagtings voldoen.
Happy Days se terugvoer
Dankie Marlies, kom kuier weer. Groete, Lee Mann.
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Strandstraat 22, Keurboomstrand, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang