Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Happy Feet

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Arnold V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Voel soos huis. Dit was voortreflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hermien A
Lang verblyf
5.0
Jan 2024

Heerlik. Baie dankie. Dit is 'n heerlike ruim huis. Ons het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dante P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2022

Baie aangenaam. Uitstekende ligging. Goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hannelie L
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jan 2022

Pragtige uitsig! Baie netjiese huis en vriendelike diens. Sal definitief aanbeveel! Opvangs is wel bietjie swak binne huis (WiFi is ongelukkig nie beskikbaar nie).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gerrit K
Kort verblyf
5.0
Des 2019

Netjies, ruim, see-uitsig! Happy Feet bied netjiese, skoon, ruim, huislike akkommodasie met 'n pragtige see-uitsig! Onder is 'n groot dubbelmotorhuis. Op die tweede vlak is die drie gerieflike slaapkamers. En op die boonste vlak die kombuis met verskillende leefareas en ingeboude braai met die mooie uitsig oor die Atlantiese Oseaan! Kan baie sterk aanbeveel word. Neem net kennis van die twee stelle trappe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezl J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2019

Baie lekker ruim huis met fantastiese see-uitsig! Baie gasvrye mense wat verblyf nog lekkerder gemaak het. Lekker ruim huis met fantastiese see-uitsig. Absolute waarde vir geld. Baie gasvrye mense wat die verblyf nog lekkerder maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elzeth W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2019

Asemrowend. Ek glo nie daar is baie plekke wat jy die see vanaf al die vertrekke kan sien behalwe die badkamers nie. Baie, baie spesiaal.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Shirley D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2018

Awesome plek om te ontspan vir die naweek. Alles wat nodig was was byderhand. Alles was lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie B
Kort verblyf
5.0
Aug 2018

Happy Feet is die perfekte plekkie wat ek huis sal kan noem. Alles wat jy nodig het en 'n pragtige ligging. Happy Feet is die perfekte plek waar jy jou voete kan opsit, rustig kan ontspan en heerlik kan uitkyk oor die pragtige see. Ons was 'n familiegroepie. Ons was nie een oomblik in mekaar se pad gewees nie, want die huis is groot en onbeskryflik mooi. Daar is genoeg plekkies om te braai en saam te kuier! Wat 'n belewenis. Ek sal die plek beslis aanbeveel. Wat 'n ongelooflike ervaring, die eienaars is ook lieflike mense! Baie dankie Francois en Sanet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janine E
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2018

Die huis is heerlik ruim en 'n gesellige onthaal huis. Die huis het 'n lieflike onthaalarea. Eintlik meer as een. Dis definitief waarde vir jou geld en alles is baie mooi netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Francois Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf R3 500
R3 500 R2 975
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 500
R3 500 R2 975
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dasseneiland-rylaan 85, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9613d8c5677e50124645ce29727ba4ce2e0d38bb5dd67414e4e08bb8998879ef9ef5a38aff403cf26507def3b2ec169f6351?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 500 nouVanaf R2 975 per nag (plek vir 6) 15 5 1 5 85 Dassen Island Drive Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.3605644 18.1598352

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang