Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Happy Gaze Cottage

Selfsorg

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Goed

Netheid
5.0
Ligging
3.0
Waarde vir geld
3.0
Diens
3.5
Veiligheid
4.5
Fredrick C D
Kort verblyf
2.8
Jan 2025

Netjiese huis, maar teleurstellend vir jong mense wat wou swem en TV kyk. Ver van swemstrand (2 km) - moet met voertuig ry. Die 650 meter waarna verwys word, is na rotse vanwaar daar vis gevang kan word. Ons nuwe dekodeerder met simkaart het nie gepas op TV nie - dus geen TV of WiFi. Outomatiese wasmasjien was buite werking (water kon nie uittap nie). Gerapporteer en opsigter het gesê dat sy nie kennis het van outomatiese wasmasjiene nie. Die feit dat geen badhanddoeke voorsien word nie, was ook 'n eerste vir ons. Geen braaiplek behalwe klein skottelbraai. Positief is goeie lugversorging in 2 kamers en 2 yskaste asook skottelgoedwasser en netjiese ruim huis.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Lize F
Lang verblyf Gesin met tieners
4.8
Des 2021

Lekker rus in 'n pragtige omgewing. Die huis was baie goed toegerus, netjies en skoon. Dis baie veilig. Ons het 1 x per ongeluk die alarm laat afgaan toe ons ingekom het. Die reaksiemaatskappy was baie vinnig daar. 'n Voorstel is om WiFi te installeer en vir gaste om te onthou om jou eie dekodeerder saam met jou DStv-kaart te bring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Ann Geverifieer

Eiendomme 30

Resensies 38

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 3 420
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 3 420
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bournemouth-laan 659, Leisure Bay, 4278, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA018f9da5c4cbf8494b364c1754968680a8b47611df7b6e203ae902374bb7778cbce560598df0e71eb4c53cc6c54e3dd7096a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 420 per nag (plek vir 6) 2 5 1 4 659 Bournemouth Avenue Leisure Bay 4278 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.02777460047 30.240786389549

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang