Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Happy Home Rondebosch

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Luke Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 130

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 7 resensies vir Happy Home Rondebosch
Netheid
4.4/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Suzanne G - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzanne G

Kaapstad is altyd 'n wenner.

Baie netjiese wooneenheid in 'n veilige kompleks. Baie vriendelike en behulpsame sekuriteitspersoneel.

Maritza R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maritza R

Stunning, clean, easy, safe!

Easy and convenient.

Carolien R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carolien R

Baie rustig en 'n wonderlike wegbreek.

Dit was 'n perfekte manier om my 30ste te vier, was baie rustig en mooi.

Marnus S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marnus S

Aangename verblyf. Alles is in puik toestand.

Baie goeie verblyf met uitstekende ligging.

Rina G - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina G

Dit was lekker om in so 'n netjies plekkie te kon bly. Dis mooi, dis skoon, dis veilig.

Uitstekende plek, uitstekende waarde vir jou geld.

Leonard M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonard M

We were very happy about accomodation.

No cleaner came to clean th house.

Jackquin R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Jackquin R

Die kuier was middelmatig.

Ons moes onverwags die sleutel gaan optel in Woodstock, in plaas van in die sluittoestel soos gekommunikeer. Dit het bygedra dat ons in verkeer vasgevang was. Die voordeursleutel het nie gewerk nie, slegs die agterdeursleutel. Daar het kokkerotte in panne geloop. Dit sal wys wees om aan kliënte te noem dat die woonstel oopplan is. Die slaapkamer het nie 'n deur wat toesluit nie.

Vanaf
Vanaf R1 640
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R1 640
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Albionweg 34, Rondebosch Oaks 1006, Rondebosch, 7708, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6056fa2682a09849ad65bd1ead11bfab64f1d0f0c572dc4ab0fe60999580ee7b8bcf1d81e806a18e5a4a3ab34575185ba072?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 640 per nag, vir 3 mense 7 5 1 5 34 Albion Road 1006 Rondebosch Oaks 7708 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -33.966364 18.4729226

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang