Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Happy Home Rondebosch

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Suzanne G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Kaapstad is altyd 'n wenner. Baie netjiese wooneenheid in 'n veilige kompleks. Baie vriendelike en behulpsame sekuriteitspersoneel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maritza R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Stunning, clean, easy, safe! Easy and convenient.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carolien R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Baie rustig en 'n wonderlike wegbreek. Dit was 'n perfekte manier om my 30ste te vier, was baie rustig en mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marnus S
Kort verblyf
4.8
Apr 2024

Aangename verblyf. Alles is in puik toestand. Baie goeie verblyf met uitstekende ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Rina G
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2023

Dit was lekker om in so 'n netjies plekkie te kon bly. Dis mooi, dis skoon, dis veilig. Uitstekende plek, uitstekende waarde vir jou geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leonard M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2023

We were very happy about accomodation. No cleaner came to clean th house.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jackquin R
1 nag Saam met lewensmaat
2.8
Apr 2023

Die kuier was middelmatig. Ons moes onverwags die sleutel gaan optel in Woodstock, in plaas van in die sluittoestel soos gekommunikeer. Dit het bygedra dat ons in verkeer vasgevang was. Die voordeursleutel het nie gewerk nie, slegs die agterdeursleutel. Daar het kokkerotte in panne geloop. Dit sal wys wees om aan kliënte te noem dat die woonstel oopplan is. Die slaapkamer het nie 'n deur wat toesluit nie.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Luke Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 130

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 640
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R1 640
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Albionweg 34, Rondebosch Oaks 1006, Rondebosch, 7708, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6056fa2682a09849ad65bd1ead11bfab64f1d0f0c572dc4ab0fe60999580ee7b8bcf1d81e806a18e5a4a3ab34575185ba072?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 640 per nag, vir 3 mense 7 5 1 5 34 Albion Road 1006 Rondebosch Oaks 7708 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -33.966364 18.4729226

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang