Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Happy Home Rondebosch

Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Albionweg 34, Rondebosch Oaks 1006, Rondebosch, 7708, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 640 per nag, vir 3 mense

Beskrywing

Happy Home Rondebosch is 'n lieflike grondvloerwoonstel in 'n veilige kompleks in Rondebosch en is 'n ideale plek vir oornagverblyf of sakereisigers.

Dié eenheid het slaapplek vir tot 3 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis wat goed toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook 'n ontbyttoonbank met stoele. Van die kombuis af lei 'n sitkamer met 'n enkelslaapbank en 'n TV met DStv-kanale. Vir diegene wat bietjie werk wil kry, is gratis WiFi en 'n lessenaar ook beskikbaar.

Boonop het gaste toegang tot 'n stoep met sitplek buite, braaigeriewe en veilige parkeerplek.

Kamer-opset

Kapasiteit: 3 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Sitkamer

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Suzanne G
Saam met lewensmaat
5.0
Kaapstad is altyd 'n wenner. Baie netjiese wooneenheid in 'n veilige kompleks. Baie vriendelike en behulpsame sekuriteitspersoneel.
Jun 2024
Maritza R
Gesin met tieners
5.0
Stunning, clean, easy, safe! Easy and convenient.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024
Carolien R
Saam met lewensmaat
5.0
Baie rustig en 'n wonderlike wegbreek. Dit was 'n perfekte manier om my 30ste te vier, was baie rustig en mooi.
Des 2023
Rina G
Saam met vriende
5.0
Dit was lekker om in so 'n netjies plekkie te kon bly. Dis mooi, dis skoon, dis veilig. Uitstekende plek, uitstekende waarde vir jou geld.
Mei 2023
Marnus S
4.8
Aangename verblyf. Alles is in puik toestand. Baie goeie verblyf met uitstekende ligging.
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Luke Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 130

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Albionweg 34, Rondebosch Oaks 1006, Rondebosch, 7708, Wes-Kaap
  • Gaste dink Happy Home Rondebosch het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 640
per nag, vir 3 mense
Vanaf
Vanaf R1 640
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Albionweg 34, Rondebosch Oaks 1006, Rondebosch, 7708, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6056fa2682a09849ad65bd1ead11bfab64f1d0f0c572dc4ab0fe60999580ee7b8bcf1d81e806a18e5a4a3ab34575185ba072?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 640 per nag, vir 3 mense 7 5 1 5 34 Albion Road 1006 Rondebosch Oaks 7708 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -33.966364 18.4729226

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang