Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Happy Jackal

B&B
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Kamer 1
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer met lugversorging is op die grondverdieping en is ideaal vir 2 volwassenes. Dit het 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word,, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer het 'n sitarea met 'n TV. Ander geriewe in die kamer sluit 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en gratis WiFi in. Die kamer het ook 'n klein stoep met 'n uitsig oor die Sondagsrivier.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer
En-suite
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Partytjies word nie toegelaat nie, tensy dit 'n groepbespreking is, wat met die bestuurder bespreek moet word.
Geen geraas word na 21:00 toegelaat nie.
Gaste moet hul visvanglisensie saambring as hulle wil visvang.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Hanekom-ateljeewoonstel
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 1)
  • Plek vir 1 persoon
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid bied slaapplek aan 1 gas en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n enkelbed en die badkamer het 'n stort. Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, ketel, broodrooster en yskas-vrieskas toegerus. Die sitarea het 'n TV en gratis WiFi is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 1 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Partytjies word nie toegelaat nie, tensy dit 'n groepbespreking is, wat met die bestuurder bespreek moet word.
Geen geraas word na 21:00 toegelaat nie.
Gaste moet hul visvanglisensie saambring as hulle wil visvang.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Kamer 2
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid met lugversorging is op die grondverdieping en beid slaapplek aan 2 volwassenes. Dit het 'n koningrootte-bed wat op versoek as 2 enkelbeddens opgemaak kan word. Daar is ook 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer het 'n sitarea met 'n TV, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en gratis WiFi. Daar is ook 'n klein stoep met 'n uitsig oor die rivier.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer
En-suite
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Partytjies word nie toegelaat nie, tensy dit 'n groepbespreking is, wat met die bestuurder bespreek moet word.
Geen geraas word na 21:00 toegelaat nie.
Gaste moet hul visvanglisensie saambring as hulle wil visvang.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Kamer 3
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid met lugversorging is op die grondverdieping en bied slaapplek aan 2 volwassenes. Dit het 'n koningrootte-bed wat op versoek as 2 enkelbeddens opgemaak kan word. Daar is ook 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die kamer het 'n sitarea met 'n TV, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en gratis WiFi. Daar is ook 'n klein stoep met 'n uitsig oor die rivier.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer
En-suite
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Partytjies word nie toegelaat nie, tensy dit 'n groepbespreking is, wat met die bestuurder bespreek moet word.
Geen geraas word na 21:00 toegelaat nie.
Gaste moet hul visvanglisensie saambring as hulle wil visvang.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Koning-eenheid
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 3)
  • Plek vir 3 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid is op die grondverdieping en bied slaapplek aan 3 gaste. Dit het 'n koninggrootte-bed wat op versoek as 2 enkelbeddens opgemaak kan word, asook 'n enkelbed. Daar is ook 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, ketel en yskassie toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met stoele. Verder het die eenheid 'n TV en gratis WiFi. Daar is ook 'n klein stoep met sitplek.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 3 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer
En-suite
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Partytjies word nie toegelaat nie, tensy dit 'n groepbespreking is, wat met die bestuurder bespreek moet word.
Geen geraas word na 21:00 toegelaat nie.
Gaste moet hul visvanglisensie saambring as hulle wil visvang.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Kamer 4
Vanaf
Vanaf R1 940
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid met lugversorging is op die eerste verdieping en bied slaapplek aan 2 volwassenes. Dit het 'n koningrootte-bed wat op versoek as 2 enkelbeddens opgemaak kan word. Daar is ook 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die kamer het 'n sitarea met 'n TV, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en gratis WiFi. Daar is ook 'n klein stoep met 'n uitsig oor die rivier.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer
En-suite
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Partytjies word nie toegelaat nie, tensy dit 'n groepbespreking is, wat met die bestuurder bespreek moet word.
Geen geraas word na 21:00 toegelaat nie.
Gaste moet hul visvanglisensie saambring as hulle wil visvang.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Kamer 5
Vanaf
Vanaf R1 940
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid is op die eerste verdieping en bied slaapplek aan 2 volwassenes. Dit het 'n koningrootte-bed wat op versoek as 2 enkelbeddens opgemaak kan word. Daar is ook 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die kamer het 'n sitarea met 'n TV, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en gratis WiFi. Daar is ook 'n klein stoep met 'n uitsig oor die rivier.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer
En-suite
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kluis
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Partytjies word nie toegelaat nie, tensy dit 'n groepbespreking is, wat met die bestuurder bespreek moet word.
Geen geraas word na 21:00 toegelaat nie.
Gaste moet hul visvanglisensie saambring as hulle wil visvang.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Hanekom-kothuis
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kothuis is ideaal vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Elke slaapkamer het 2 enkelbeddens en die gedeelde badkamer het 'n bad en 'n stort. Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, ketel en yskas-vrieskas toegerus. Gaste kan in die sitarea ontspan, of 'n maaltyd by die etenstafel vir 4 geniet. Daar is ook 'n TV en gratis WiFi.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Partytjies word nie toegelaat nie, tensy dit 'n groepbespreking is, wat met die bestuurder bespreek moet word.
Geen geraas word na 21:00 toegelaat nie.
Gaste moet hul visvanglisensie saambring as hulle wil visvang.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Selfsorgkothuis
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die gedeelde badkamer het 'n bad en 'n stort. Die kombuis het 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel en yskas. Gaste kan in die sitarea ontspan, en daar is 'n TV en gratis WiFi. Buite het gaste toegang tot 'n stoep met sitplek en braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Partytjies word nie toegelaat nie, tensy dit 'n groepbespreking is, wat met die bestuurder bespreek moet word.
Geen geraas word na 21:00 toegelaat nie.
Gaste moet hul visvanglisensie saambring as hulle wil visvang.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Davenport-huis
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 6)
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 'n badkamer en 'n gastetoilet. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat as 2 enkelbeddens opgemaak kan word, en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede en derde slaapkamer het 'n koninginrootte-bed en die tweede badkamer het 'n stort. Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, ketel, yskas en wasmasjien toegerus. Gaste kan in die sitarea ontspan, of 'n maaltyd by die etenstafel geniet. Daar is ook 'n TV en gratis WiFi. Buite het gaste toegang tot 'n stoep met sitplek en braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite
Stort, Bad, Toilet
Badkamer

Stort, Toilet
Badkamer

Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Partytjies word nie toegelaat nie, tensy dit 'n groepbespreking is, wat met die bestuurder bespreek moet word.
Geen geraas word na 21:00 toegelaat nie.
Gaste moet hul visvanglisensie saambring as hulle wil visvang.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Riverside-rylaan 5, Riverside Park, Colchester, 6175, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdd36cccf38f536d5ab476d36a1a8d8b82dfed1ecceca47428675f6c414c12f2a8f2042f50709bb241c6977c5554747d88a02?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 2) 5 Riverside Drive Riverside Park 6175 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.695847227017 25.79726876909

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang