Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Happy Lands Farmstay

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Tinita G
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Dis 'n pragtige blyplek, met lieflike eienaars. Die eienaars was ongelooflik vriendelik en bedagsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frances V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Liked mostly everything. Pleasant. Breakfast superb.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Clive M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Wonderlik en rustig. Pragtige omgewing en rustig - grasgroen grasperke met rose. Baie vriendelike eienaars. Goed geleë indien jy Addo Park wil besoek. Die eenheid was skoon en netjies en daar was 'n lekker braai-area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mike & Nita
Happy Lands Farmstay
Dankie Clive vir jou pragtige beskrywing van Happy Lands! Mag dit goed gaan vir julle in die Noordkaap. Spesiale groete vir jou seunskind! Sien uit om julle weer hier by ons te verwelkom! Groete, Nita

Daniel V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Awsome en lekker om daar te oornag! Ons gaan beslis weer daar bly. Maar verkieslik baie langer. Een nag was net nie genoeg nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dionne S
1 nag Gesin met tieners
4.6
Aug 2022

Pragtige akkommodasie, vriendelike ontvangs, mooiste tuine. Ons het net een aand oorgeslaap en sou graag langer wou bly. Happy Lands Farmstay is 'n pragtige plek om te bly van die mooi en gemaklike kamers tot die pragtige tuine en vriendelike honde! Ons sal beslis weer daar oorbly wanneer ons die area besoek.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Mike & Nita
Happy Lands Farmstay
Dankie Dionne vir jou pragtige woorde! Ons sien uit om julle weer by Happy Lands te verwelkom!

Monique V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2022

Pragtige omgewing, intieme verblyf, en baie vriendelike mense. Ons was vriendelik verwelkom en het dadelik tuis gevoel. Ons kon op die erf rondloop tussen die mooi groenigheid en troeteldiere. Het die kuiertjie baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Marius R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2021

Addo akkommodasie. Happy Lands is so 15 minute se reis van Addo Nasionale Park. Heerlike blyplek met swembad ontbyt en braaigeriewe. Heerlike koel kamers vir die warm Desember-seisoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2021

Ongelooflike akkommodasie. Die akkommodasie is so stylvol gemeubileer. Die eienaars het uit hulle pad gegaan om ons welkom te laat voel. Die tuine is asemrowend en ons het dit verskriklik geniet. Ons is baie spyt ons kon nie langer bly nie. Happy Lands sal ons verseker weer sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joanna V
Kort verblyf
4.8
Aug 2021

Extremely comfortable cottage. Beautiful cottage and perfect for a couple.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Prof Kobus L
1 nag
4.4
Jun 2021

Baie dankie. Baie netjies verblyf. Geen probleme. Lekker warm geslaap. Jammer daar is nie beskuitjie saam met die koffie nie. Daar was 'n blik, maar dit was leeg.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Mike & Nita
Happy Lands Farmstay
Hi Kobus Ag, ek is so jammer daar was nie beskuit in jou blikkie nie. Volgende keer sal ek seker maak daar is ietsie om saam te gaan met jou koffie. Hoop alles het goed gegaan met jou aankopie. Groete, Nita en Mike.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Mike & Nita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Prospect-weg, Summerville, Addo, 6107, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa58823c5da262023812459a67c4afee0d912033a0425d78c197bd43c04e8b5ccda5cc5790ade9805a757c648b94900366cf8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 24 5 1 5 Prospect Road Summerville 6107 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.477649 25.597154

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang