Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Happy Lands Farmstay

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Mike & Nita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 15 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 24 resensies vir Happy Lands Farmstay
Netheid
4.5/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.3/5
Tinita G - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tinita G

Dis 'n pragtige blyplek, met lieflike eienaars.

Die eienaars was ongelooflik vriendelik en bedagsaam.

Frances V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frances V

Liked mostly everything.

Pleasant. Breakfast superb.

Clive M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clive M

Wonderlik en rustig.

Pragtige omgewing en rustig - grasgroen grasperke met rose. Baie vriendelike eienaars. Goed geleë indien jy Addo Park wil besoek. Die eenheid was skoon en netjies en daar was 'n lekker braai-area.

Happy Lands Farmstay se terugvoer

Dankie Clive vir jou pragtige beskrywing van Happy Lands! Mag dit goed gaan vir julle in die Noordkaap. Spesiale groete vir jou seunskind!
Sien uit om julle weer hier by ons te verwelkom!
Groete, Nita

Happy Lands Farmstay
Daniel V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel V

Awsome en lekker om daar te oornag!

Ons gaan beslis weer daar bly. Maar verkieslik baie langer. Een nag was net nie genoeg nie!

Dionne S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dionne S

Pragtige akkommodasie, vriendelike ontvangs, mooiste tuine.

Ons het net een aand oorgeslaap en sou graag langer wou bly. Happy Lands Farmstay is 'n pragtige plek om te bly van die mooi en gemaklike kamers tot die pragtige tuine en vriendelike honde! Ons sal beslis weer daar oorbly wanneer ons die area besoek.

Happy Lands Farmstay se terugvoer

Dankie Dionne vir jou pragtige woorde! Ons sien uit om julle weer by Happy Lands te verwelkom!

Happy Lands Farmstay
Monique V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Monique V

Pragtige omgewing, intieme verblyf, en baie vriendelike mense.

Ons was vriendelik verwelkom en het dadelik tuis gevoel. Ons kon op die erf rondloop tussen die mooi groenigheid en troeteldiere. Het die kuiertjie baie geniet.

Marius R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius R

Addo akkommodasie.

Happy Lands is so 15 minute se reis van Addo Nasionale Park. Heerlike blyplek met swembad ontbyt en braaigeriewe. Heerlike koel kamers vir die warm Desember-seisoen.

Jaco S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco S

Ongelooflike akkommodasie.

Die akkommodasie is so stylvol gemeubileer. Die eienaars het uit hulle pad gegaan om ons welkom te laat voel. Die tuine is asemrowend en ons het dit verskriklik geniet. Ons is baie spyt ons kon nie langer bly nie. Happy Lands sal ons verseker weer sien.

Joanna V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joanna V

Extremely comfortable cottage.

Beautiful cottage and perfect for a couple.

Prof Kobus L - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Prof Kobus L

Baie dankie.

Baie netjies verblyf. Geen probleme. Lekker warm geslaap. Jammer daar is nie beskuitjie saam met die koffie nie. Daar was 'n blik, maar dit was leeg.

Happy Lands Farmstay se terugvoer

Hi Kobus

Ag, ek is so jammer daar was nie beskuit in jou blikkie nie. Volgende keer sal ek seker maak daar is ietsie om saam te gaan met jou koffie.
Hoop alles het goed gegaan met jou aankopie.

Groete, Nita en Mike.

Happy Lands Farmstay
Michael M - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael M

Nice rooms in a beautiful garden. Friendly staff.

Happy Lands is a bit isolated and belongs to a citrus farm. That is why a three-course dinner is offered on the site, which is recommendable. It is also a good base for excursions to Addo Elephant Park an other sights. The owners keep four dogs that loiter around the guesthouse all day. If you don't like dogs, better go elsewhere.

William S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
William S

Felt cold, never saw anybody, nobody inquired as to our stay.

Not a B&B - no breakfast although advertised. No dinners as advertised. No room service. We did not want self catering. Nearest shop was 40 km away in Paterson. A lonely place - we left a day earlier.

Hannetjie V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannetjie V

Fantasties, pragtige plek en vriendelike mense, Mike en Nita.

Baie tevrede gewees, pragtige plek.

Martin O - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Martin O

Baie rustig, lekker stil plaas atmosfeer.

Was heel rustig en stil al was hul besig met opknappingswerk aan ander kamers. Gasvrou baie vriendelik en behulpsaam, sal nie aanbeveel vir iemand wat nie stilte en rus soek nie.

Rika V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika V

Dit was die mooiste en skoonste verblyf.

Mike en Nita doen baie moeite om hul gaste welkom te laat voel. Hul plek is pragtig met skoon kamers en beddegoed. Ons het die heerlikste ontbyte gehad. Ons kinders het tuis gevoel en hul omgewing is kindervriendelik. Ons sal Happy Lands enigtyd aanbeveel.

Lettie N - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lettie N

Baie gasvry en aangenaam. Heerlik rustig.

Baie aangename verblyf en gasvryheid - net die laaste gedeelte van die grondpad was baie sleg. Die kamers is lekker ruim en die ontbyt baie goed.

Marile B - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marile B

Het lekker gebly.

Honde kan dalk probleem wees vir sekere mense.

Tertius L - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Tertius L

Aangename verblyf,mooi kamer, vriendelike aandag, kan aanbeveel.

Kamer heerlik groot en gerieflik. Het 'n TV gemis. Die stofpad nie so aangenaam maar aanvaarbaar. Het lekker gebly en sal weer besoek.

Devora R - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Devora R

Pleasant enough

No cupboards & a see through door on the shower/toilet, although otherwise attractively decorated. Off the beaten track down a dirt road that needs grading.

Chantelle C - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle C

Superb hospitality

What a wonderful getaway, so close to Addo. After a day viewing elephants we found Happy Lands B&B was a great place to return to and relax with excellent food. Mike and Nita are truly fantastic. Definitely will return.

Amanda K - Mrt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda K

Nicky & Mike was die ongelooflikste gasvrye mense wat ek nog ontmoet.

Die uitsig ongeloof - diens kan nie beter nie, en daardie heerlik tuisgemaakte "preserves" "to die for". Hulle sal ons defnitief weer sien!

Helmien M - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Helmien M

GOED.

Die bestuur was baie gasvry en behulpsaam. Parkering is nogal beperk, veral as mens 'n trailer ook het. Ons sou graag 'n TV in die kamer wou hê. 'n Verwarmer sou ook gehelp het vir die koue nagte. Krag was een oggend af in die hele omgewing - kerse of lamp sou gehelp het as dit in die kamer was. Ons moes met die selfoon se liggie klaarmaak en pak. Dit was bietjie ongerieflik, maar verder was ons baie tevrede.

Jan C - Jul 2013
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Jan C

Baie aangenaam.

Dis baie smaakvol, die gashere is aangenaam en die geriewe stylvol en gemaklik. Ons het goed geslaap sonder steurings. Die motor was veilig agter slot en grendel. Ontbyt op die stoep is salig en die uitsig baie mooi.

Rita T - Jun 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita T

A very affordable stay in beautiful surroundings

Happy Lands is charming and super affordable and we will definitely recommend it to others! If Addo cant accommodate you then this is the place to stay! Just annoyed at myself for not purchasing a pocket of their famous oranges. A complimentary small bowl/"tasting sample" in the rooms would have been appreciated - thank you Mike, we had a very brief but super pleasant stay!

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Prospect-weg, Summerville, Addo, 6107, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa58823c5da262023812459a67c4afee0d912033a0425d78c197bd43c04e8b5ccda5cc5790ade9805a757c648b94900366cf8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 24 5 1 5 Prospect Road Summerville 6107 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.477649 25.597154

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang