Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Happy Place 1008

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Pieter S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Een van die lekkerste kuiers ooit. Voorwaar 'n happy place! Ons het baie lekker gebly! Alles was net perfek en presies wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ronell
Happy Place 1008
Dankie Pieter, ek is bly julle het lekker gekuier by ons. Ons deur is oop vir julle, en ons verwelkom julle graag weer. Julle is uitstekende gaste, Dankie!

Bouwe T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Heerlike see kuier met 'n ongelooflike see-uitsig en lekker binnebraai. Voorwaar een van die huise met die mooiste see-uitsig waar ons al gekuier het. Die huis is reg teen die see en selfs van die grondvloer af het jy 'n fantastiese see-uitsig. Met die binnebraai en al die nodige kombuisgeriewe en die nodige vries- en yskasgeriewe kan mens nie anders as om heerlik te kuier en net rustig te wees nie. Pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ronell
Happy Place 1008
Baie dankie

Annamarie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Onvergeetlik. Happy Place is 'n bekoorlike blyplek op die see. Alles wat mens nodig het en nog meer. Die gasvrouens is fantasties en die dorpie self is ongelooflik, met die wonderlikste mense!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ronell
Happy Place 1008
Baie dankie

Deirdre W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2024

Rustig, mooiste uitsig, love die binne braai. Baie lekker ja. Sou graag 'n skottelgoedmasjien daar wou hê - dit sal lekker wees om nie skottelgoed te was op vakansie nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Ronell
Happy Place 1008
Dankie, Ons het die huis reeds baie verbeter, en die kombuis is volgende, vroeg in die nuwe jaar. Ons gaan binne die volgende paar weke 'n skottelgoedwasser inwerk in die huidige kombuis. Ek is bly julle het dit geniet.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Ronell Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 10 maande

Vanaf
Vanaf R2 750
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 750
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tunastraat 1008, Duinepark, Witsand, 6666, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA96df361de800f7adfc321a732bfd3a1f3d68512085983f2a1a164660b2da29dce624be0879461ab187d13d80de13d4097700?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 750 per nag, vir 6 mense 4 5 1 5 1008 Tuna Street Duinepark 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.392342790515 20.862430930138

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang