Happy Place 1008
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tunastraat 1008, Duinepark, Witsand, 6666, Wes-Kaap
- Vanaf R2 750 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Happy Place 1008 is 'n dubbelverdiepinghuis aan die strand naby 'n getypoel in Duinepark, Witsand. Die huis is die ideale plek vir 'n gesinsvakansie vanweë die direkte toegang tot die strand.
Dié vakansiehuis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 2 leefareas, een op die grondvloer en een op die boonste vloer. Die twee slaapkamers op die boonste verdieping het elkeen 'n dubbelbed en die sitkamer op die boonste vloer het 'n sitkamerstel. Die skuifdeure maak oop na die balkon met 'n balustrade waar gaste die lieflike see-uitsigte kan geniet.
Een van die slaapkamers is op die grondvloer en het 'n dubbelbed. Slegs een van die 3 slaapkamers is op die grondvloer. Die eerste badkamer op die grondvlak is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak, en die tweede badkamer op die boonste verdieping is toegerus met 'n bad, stort, toilet en wasbak.
Die oopplan-kombuis op die onderste verdieping is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolf, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Hierdie area strek verder na die sitkamer wat gemeubileer is met 'n sitkamerstel en 'n etenstafel met stoele. Daar is ook 'n binnebraai-area. Gratis WiFi en DStv Premium is ook beskikbaar. 'n Klein grasperk en tuin met 'n see-uitsig lei na buite.
Daar is 2 promenadepaadjies sowat 4 huise verder wat direk na die strand lei. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Ronell Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 10 maande
Ligging
- Tunastraat 1008, Duinepark, Witsand, 6666, Wes-Kaap
- Gaste dink Happy Place 1008 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tunastraat 1008, Duinepark, Witsand, 6666, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang