Happy Place 1008
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tunastraat 1008, Duinepark, Witsand, 6666, Wes-Kaap
- Vanaf R2 750 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Happy Place 1008 is 'n dubbelverdiepinghuis by die strand naby 'n getypoel in Duinepark, Witsand. Die huis is die ideale plek vir 'n gesinsvakansie aangesien dit direkte toegang tot die strand bied.
Die vakansiehuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 2 leefareas, een op die grondverdieping en een op die boonste verdieping. Die 2 slaapkamers op die boonste verdieping het elk 'n dubbelbed, en die boonste leefarea het 'n sitkamerstel. Die skuifdeur lei na die balkon met 'n balustrade en 'n lieflike see-uitsig.
Een van die slaapkamers is op die grondverdieping en het 'n dubbelbed. Slegs een van die 3 slaapkamers is op die grondverdieping. Die eerste badkamer op die grondverdieping het 'n stort, toilet en 'n wasbak,
en die tweede badkamer is op die boonste verdieping en
het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.
Die oopplan-kombuis op die onderste verdieping is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.
Die kombuis lei na die leefarea waar daar 'n sitkamerstel, 'n etenstafel met stoele en 'n binnebraai is.
Gratis WiFi asook DStv Premuim is beskikbaar.
Buite is daar 'n klein grasperk met 'n see-uitsig.
Daar is 2 promenadepaadjies sowat 4 huise verder wat direk na die strand lei. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Ronell Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 10 maande
Ligging
- Tunastraat 1008, Duinepark, Witsand, 6666, Wes-Kaap
- Gaste dink Happy Place 1008 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tunastraat 1008, Duinepark, Witsand, 6666, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang