Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Happy Place

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Luanita S
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

"Happy place" - dit som dié plekkie goed op! Grotto Baai is natuurlik idillies, maar die huis dra by tot 'n nóg lekkerder tyd. Die plek is super gerieflik en goed toegerus met alles wat mens nodig het. Heerlike braai kamer met 'n see uitsig. 100% aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsabé D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Heerlik ontspan in die mooi natuur. Ons het baie lekker ontspan en die huis is lieflik. Baie lekker gaan stap en Grotto Baai is so lekker stil. Sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bessie B
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Goeie waarde vir jou geld. Happy Place was 'n goed toegeruste en gerieflike verblyf in 'n juweel van 'n reservaat teenaan die see. Die beddens en linne was van 'n hoë gehalte, perfek vir ontspan. So ook die heerlike rusbanke by kombuisarea en die gesellige groot kuiertafel in die braaikamer. Martina was altyd toeganklik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mari P
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Rustig verkwikend, die omgewing doen iets vir jou siel. Was 'n wonderlike naweek saam familie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tracey J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Comfortable, warm, beautiful and peaceful. Marthina, our host, was exceptionally helpful and answered any questions we had. The cottage was spotlessly clean, comfortable and warm, and equipped with all the conveniences we required. It is within a short walking distance of the beautiful, wild beach and several benches overlooking the beach. The perfect place to forget your troubles and unwind in a stunning natural environment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlize M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Fantastiese wegbreek. Dit was 'n heerlike wegbreek en die kinders het hulle gate uit geniet. Die diens was puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanet V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Beste privaat strand Weskus wegbreek. Ons het die lekkerste ontspannende naweek by Happy Place gehad, alles was skoon, gerieflik en netjies ingerig. Ons het veilig gevoel, lekker gestap en tyd op die strand deurgebring met die mooiste sonsondergange. Vir 'n lekker nabye wegbreek uit die stad was dit die lekkerste gesinsnaweek, sien uit om weer hier te kom bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sylvester A
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Lovely spot in nature. Lovely place to stay. Instructions were clear and simple. The place is wonderfully peaceful, and there are beautiful stars at night.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marli F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Heerlik! Heerlik gebly! Happy Place het alles wat mens nodig het, die huis is baie netjies met 'n lekker kuier area. Loop afstand van die strand en baie rustige omgewing. Dankie x.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gabriella S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Clean, peaceful, pretty, safe. Absolutely wonderful house and fantastic holiday. The hosts thought of all the little touches that made the stay effortless and enjoyable. The entire place is well-equipped, clean, and a pleasure to be in. A slight smell of mothballs is easily overcome by opening the front sliding doors, and I am extremely pleased to say that was the only problem we encountered. If anything, the photos don’t do it justice. We will certainly be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marthina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 150
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 150
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Penguin-keeromstraat 224, Grottobaai, Swartland, 7345, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc834b5c0bfa9c37094401778777d244fd8fccb34e369bd69d6bef1461c4b3918b2019df4d3ee46ee35aa039c1fcc39c77dc5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 150 per nag (plek vir 6) 14 5 1 5 224 Penguin Close Grotto Bay 7345 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.502994403282 18.318988976127

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang