Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Happy Place

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dianaweg 35, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Happy Place is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid wat op die gasheer se perseel in 'n rustige area van Pringlebaai geleë is. Die eiendom is 'n maklike stap vanaf die Hangklip-roete, 'n natuurreservaat, en die dorpskern, met die strand ook binne maklike bereik.

Verblyf word in die grondvloer-eenheid van die huis gebied en is geskik vir 4 volwassenes. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 'n net-kindbed vir 2 kinders het. Hierdie kamers deel 'n badkamer met 'n stort. Die derde kamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, broodrooster, ketel, koffiemasjien en mikrogolf. 'n Etenstafel, kaggel in 'n gemaklike sitkamerstel is beskikbaar in die ruim leefarea.

Gaste kry komplimentêre WiFi asook parkeerplek op die perseel vir tot 3 motors.

Die borrelbad in die tuin kan gebruik word vir verblyf van 2 nagte af.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKinderbed vir 2
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Duits

Konferensiegeriewe

  • Internet

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Kaggel

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Dorle Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 8 maande

Ligging

  • Dianaweg 35, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
  • Gaste dink Happy Place het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dianaweg 35, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA43ab66d1188b8bcdec39a49bfc2d96b1e5b396da7542ec4abd7b7739ffaa8b7c4828850ab00d69ca2c716f6867222586d80c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 35 Diana Road Pringle Bay 7196 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.34941899502 18.83904869848

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang