Happy Place
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dianaweg 35, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
- Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Happy Place is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid op die eienaar se perseel in 'n rustige area in Pringlebaai. Die eenheid is stapafstand vanaf die Hangkliproete, 'n natuurreservaat en die dorpskern, en naby die strand.
Verblyf word in die huis se grondverdieping-eenheid gebied en bied slaapplek aan 4 volwassenes. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n kinderbed vir 2 kinders. Die aparte badkamer het 'n stort. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, broodrooster, ketel, koffiemasjien en 'n mikrogolfoond toegerus en die leefarea het 'n etenstafel, kaggel en 'n gemaklike sitkamerstel.
Gratis WiFi en parkeerplek vir 3 voertuie op die perseel word voorsien.
Die warmbad in die tuin is vir verblyftydperke langer as 2 dae beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Engels
- Duits
Konferensiegeriewe
- Internet
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Kaggel
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Dorle Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 8 maande
Ligging
- Dianaweg 35, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
- Gaste dink Happy Place het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Pringlebaai Overberg Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dianaweg 35, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang