Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Happy Tides

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Versveldstraat 71, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Happy Tides is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in Yzerfontein in die Wes-Kaap. Dit is ideaal vir 'n gesin of groep vriende.

Die eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n privaat stoep waar gaste hul oggendkoffie kan geniet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitarea met 'n uitsig oor die tuin en 'n goed toegeruste kombuis. Die kombuis is met 'n stoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel met 6 stoele.

Die sitarea het genoeg sitplek, 'n TV, gratis WiFi en 'n kaggel.

Daar is 'n aparte braai-area op die perseel vir gaste se gebruik en veilige parkeerplek is ook op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Dienste

  • Internet koppeling
  • Koordlose internet

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marius Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 11 maande

Ligging

  • Versveldstraat 71, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Gaste dink Happy Tides het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Versveldstraat 71, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc92404ef4f62bc151483eccecf88f6af4cc867ff6c9a4b528797feb65c43a36e8dae2fb87cc479c5c91420210b70e41dc2f0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 71 Versveld Straat Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.3515766 18.1541006

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang