Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Happy Times Leisure Retreat

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Carel V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Rustig en stil. Skoon netjiese plekkie, baie gasvry, sal definitief aanbeveel. Dankie vir die lekker verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corrie V
Kort verblyf
5.0
Apr 2023

Baie vriendelik ontvang. Skoon, netjies en veilig. Woonstel met see-tema laat jou dadelik tuis voel. Chad en Tanja baie goeie gasheer en gasvrou. Hulle probeer uit hul pad gaan om verblyf so gemaklik moontlik te maak. Ons het heerlik gebly. Pragtige see-uitsig vanaf die stoep.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tanya
Happy Times Leisure Retreat
Baie dankie vir die mooi review. Dit was net 'n plesier om julle to host. Ons hoop om julle weer eendag te host. Groete, Tanya & Chad

Lindie V
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2023

People very friendly. They really made us feel home. All they need is a swimming pool. Chad and his wife are very friendly. They really made us feel at home. They assisted us with places to explore and all the places he recommended were 5-star places. We will go visit any time at Happy Times Leisure Retreat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Kobus C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2022

Lekker gebly, met mooi uitsig. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Werner B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2021

Baie lekker. Was baie lekker en skoon en die eienaar is baie gasvry en guide jou na lekker plekke toe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2021

Chad en sy vrou het ons baie vriendelik verwelkom en duidelik aangedui hoe die eenheid uitgelê is. Het verblyf baie geniet. Die eenheid is baie netjies en skoon, baie moete is gedoen om dit so gerieflik te maak, alhoewel die eenheid se kombuis is ten volle toegerus met als wat mens nodig kan hê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2018

Top klas verblyf! Baie vriendelik diens en mense. Happy Times Leisure Retreat was ons beste vakansie-verblyf nog en gasvryheid was van topste gehalte. Baie dankie, Chad!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2018

Was an amazing experience. The whole experience was excellent and the owner chad and his spouse we friendly and accommodating to all our needs. Will recommend it to any one visiting Scottsburgh.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Tanya Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sylvia-weg 4, Freeland Park, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAARbuYbwSWNvzKNdUaVNhN9k4Df6uf6mIYsxobTUvEuYSNiKiDap?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 4 Sylvia Road Freeland Park 4180 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-15:00 10:00 -30.2715375 30.7564054

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang