Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Happy Valley Campsites

Kampeer/karavaan

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
3.7
Deidre H
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Clean, family-friendly, amazing pool, and a wonderful host! We had a fantastic experience at Happy Valley Campsite on our first camping trip as three families with toddlers. The site was clean, neat, and very well maintained, which made a huge difference for all of us. The host was incredibly accommodating and kind, ensuring we had everything we needed for a great stay. The pool was an absolute highlight—it was spotless, refreshing, and perfect for the hot weather. Our kids had the best time splashing around and didn’t want to leave! Highly recommend Happy Valley for families looking for a comfortable, welcoming place to camp with young kids.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Debby
Happy Valley Campsites
Hi Deidre! Thank you so much for choosing Happy Valley to spend some quality time with your family and friends. We are so glad you enjoyed it and look forward to having you here again soon!

Fransa Z
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Okt 2024

Heerlik rustig! Dit was heerlik rustig by Happy Valley, net wat ons nodig gehad het. Debby is so vriendelik en het my dadelik laat tuis voel. Sy het verstaan dat ons hondjie maar skrikkerig is vir ander mense en dit in ag geneem. Dit is maar droog so na die winter, maar ek glo na die eerste reën is die kampterrein 'n lushof.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0
Debby
Happy Valley Campsites
Dankie Fransa! Ons kyk baie uit om julle weer hier te verwelkom in die somerseisoen! Dit was vir ons net so lekker om sulke vriendelike gaste en Milo die 'cute' hondjie te ontmoet en nou as vriende van Happy Valley te groet......

Tom N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Des 2024

Rustig, lekker gebly, swembad was skoon en 'awesome' op 'n snikhete warm dag. Netheid kan verbeter, ablusies is goed maar moet skoon gehou word - 'n vloer met 'n nat mop skoonmaak maak nie skoon nie (ek is krities op higiene, openbare plek). Skoonmaak van 'stortkoppe' wat aanpak met kalk ens. Klein dingetjies wat aandag kort. As jy net rustig wil wees, is daar geen fout met Happy Valley, Debby was vriendelik en altyd behulpsaam.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Debby Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 73

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 48 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R573, Moloto-weg, Leeuwkloof Plaas 74, , 1002, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA92fdde95840cc5ea738c695cc33f60d07d1078a3f946b2943e0b1ef3a7ddea4c367c8a20af70c4cad842145357b804039580?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 R573, Moloto Road 74 Leeuwkloof Farm 1002 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.527553231641 28.499400555654

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang