Happy Valley Campsites
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 48 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R573, Moloto-weg, Leeuwkloof Plaas 74, , 1002, Gauteng
- Vanaf R650 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Happy Valley is 30 km noordoos van Pretoria in die lowergroen Leeuwkloofvallei geleë. Dit word deur die Bobbejaansberge omring en grens aan die Dinokeng-reservaat, slegs 88 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe.
Elke kampeerplek is geskik vir 6 gaste en bied toegang tot sy eie ablusiegeriewe met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Ander geriewe sluit water- en kragpunte, 'n opwasarea en 'n braai-area in. Die groot kampeerterrein het 'n paar tent- en karavaanstaanplekke in boomryke gebiede met 'n pragtige uitsig
Verder is daar 'n gemeenskaplike swembad, 'n speelarea vir kinders, 'n klimraam en 'n trampolien. Die perseel is omehein en het 'n veiligheidshek. Daar is ook addisionele kampeerplekke op die perseel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Debby Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 75
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- R573, Moloto-weg, Leeuwkloof Plaas 74, , 1002, Gauteng
- Gaste dink Happy Valley Campsites het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 48 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R573, Moloto-weg, Leeuwkloof Plaas 74, , 1002, Gauteng