Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Happy Valley

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Debby Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 69

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 69 resensies vir Happy Valley
Netheid
4.7/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Koos J - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos J

Die eienares en haar seun het ons baie vriendelik ontvang.

Ons het gesoek na 'n stil en rustige plek. Happy Valley het ons 100% gepas. Die verblyf was 'n groot en goed toegeruste grasdak rondawel met 'n heerlike voorstoep wat op 'n dammetjie uitgekyk het. Het bietjie gestap en baie voollewe waargeneem.

Happy Valley se terugvoer

Vir ons was dit net so spesiaal om julle hier te kon ontvang en te hoor en sien dat julle die 'weg-breek tydjie' geniet!
Ons kyk uit vir 'n volgende besoek. Kom sterk hier aan na die operasie, Koos!

Happy Valley
Jessica P - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica P

Baie rustig en natuurskoon, perfek om te ontspan.

Sien sterre.

Happy Valley se terugvoer

Vir ons was dit net so lekker en spesiaal om jou hier te ontvang, Jessica!
Nou kyk ons uit dat jy sommer gou weer kom kuier.
Vriendelike groete!

Happy Valley
Josua D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Josua D

Spasie en mooi versorg.

Baie lekker gebly met ons eie badkamer en kombuis. Kan dit aanbeveel.

Taryn S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Taryn S

The family enjoyed the pool area and play area .

Very well-maintained establishment.

Happy Valley se terugvoer

We enjoyed having you all here, Taryn and would love to see you back here soon!

Happy Valley
Esther N - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Esther N

Aangename, rustige atmosfeer.

Ons het die verblyf baie geniet.

Happy Valley se terugvoer

Dankie, Esther!
Dit was vir ons net so aangenaam om julle hier te ontvang. Nou kyk ons uit om julle sommer in die nabye toekoms weer as vriende te verwelkom!

Happy Valley
Cisca B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cisca B

Rustig. Baie lekker.

Baie lekker atmosfeer, vriendelike personeel, baie behulpsaam.

Happy Valley se terugvoer

Dankie vir die besondere terugvoer van julle weg-breek tydjie hier op Happy Valley! Dit is 'n wonderlike aansporing vir ons sodat julle volgende besoek dieselfde en nog meer aangenaam sal wees. Seën wense.

Happy Valley
Charlene D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charlene D

Peaceful. Adventurous. Fun. Beautiful views & setting.

Even though we braved the cold for our camping trip, the stay was peaceful & adventurous! Our little one & our dogs had the best time, and we will definitely be visiting this small piece of serenity in summer again! Beautiful place despite the bite of winter. Had such fun!

Happy Valley se terugvoer

It has been an absolute pleasure having you all here at Happy Valley! We will be looking forward to welcoming you back here soon.
We appreciate your inspiring review!
Thank you...
We will aim to improve even more!

Happy Valley
William V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William V

Op Pretoria se agterstoep, naby winkels & natuurreservate. Bekostigbaar en rustig.

'n Aangename gemoedsbevrediging met 'n vriendelike ontvangs, om in 'n netjiese skoon huislike wooneenheid in te stap met alles wat nodig is tot ons beskikking bo ons verwagtinge. Kombuistoerusting, breekware, gereedskap, koue yskas met vriesafdeling, TV, gerieflike sitkamer, eetkamer, twee "koel" kamers (geen waaiers nodig), aparte toilet van bad/stort, buitestoep, buitebraai met fyn houtjies om vuur te begin. Mooi grasperke, dam en digte bosveld as uitkykpunt omsingel deur wildsplase/tuine. Skoon, louwarm swembad. Huisdiere vriendelik.

Jean W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean W

Very clean, beautiful area.

It was very relaxing.

Happy Valley se terugvoer

It was so lovely welcoming you all here at Happy Valley! We will be looking forward to seeing you back here soon! Regards and blessings.

Happy Valley
Willem R - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem R

Pragtige plek met die mooiste dam by die voorstoep.

Ons het baie lekker gekuier hier. Die dam naby jou voorstoep is pragtig. Vele voëlspesies is rondom die dam bedrywig en die sonsondergang oor die dam terwyl jou braaivuur knetter, is 'n belewenis. Die huis is ruim met alles wat jy benodig en was skoon en netjies. Die eienaar het vinnig op ons navraag geantwoord en was baie hulpvaardig.

Happy Valley se terugvoer

Dankie Willem!
Die beskrywing van julle kuiertjie hier by ons is baie spesiaal en besonder! Jou positiewe terugvoer gee ons nou ook weer hernuude aansporing vir uitbreiding en om steeds te poog om vir gaste volkome rus en sielstevredenheid hier in die natuur te bied!

Ons kyk uit om julle spoedig weer hier te verwelkom!

Seën wense vir jou en die familie!

Happy Valley
Carol P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol P

Just what the doctor ordered.

Debby and Adrian are warm, caring hosts who made sure we didn't need anything.

Happy Valley se terugvoer

Special guests like you make everything just seem worth the while.
Thank you Carol.
Our very best wishes for you and your family and all the best with your "new" life - may any new endeavors be a resounding success!

Happy Valley
Ina V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina V

Ons was die enigste gaste op die plaas en dit was heerlik om net te ontspan en rustig te wees.

Ons het saam met my volwasse kinders vir die naweek gaan kamp. Dit was heerlik rustig en alles wat ons nodig gehad het vir 'n stil en "opvang" naweek. Die badkamers is skoon en netjies. Die kamp is netjies en die braaiers en asblikke word elke dag skoongemaak. Dit is beslis 'n plek om heen te gaan as jy die gejaag wil ontvlug en net 'n lekker boek wil lees of jou lyn wil natmaak. 'n Plek waar siel en liggaan weer bymekaar kan kom.

Happy Valley se terugvoer

Dankie vir die besondere positiewe terugvoer Ina.
Dit sal nou definitief lei tot vêrdere aansporing in ons poging om vir gaste net die beste weg breek ervaring te verseker in die mooi natuur.
Ons kyk uit om julle in die nabye toekoms weer hier te verwelkom.

Happy Valley
Amit V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amit V

A perfect place for spending time with family.

Hosts are lekker and very welcoming and helping. The place was very neat and clean, our 2 kids enjoyed it a lot.

Lynette R - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette R

Just what was needed.

Needed to get away for a break but not drive for hours. Happy Valley suited that perfectly. It was quite no crowds, able to roam the surroundings slow walk no time restraint. Bird life great with the Dam added to what you saw. Accommodation was comfortable and adequate. Debbie the host is a wonderful person. Ready to help if needed not in your face. We will be going back. If you need signal, Vodacom does not cover the area.

Happy Valley se terugvoer

You came as strangers and left as friends. Thank you.
Looking forward to hosting you again soon.
When loadshedding hits we have a light that reminds us of the 2 of you.

Happy Valley
Katelin S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Katelin S

Perfect place to go to switch off.

We went on a family Easter camping weekend, with the furry kids and it was amazing! The area is not too far from Pretoria, and it is nice and quiet, perfect for someone/a family looking to switch off from their busy everyday life! Each camp spot has its own ablution, which is a perfect plus. It is very well looked after and clean. There is also a nice dam, for the furry kids to have a swim and a nice clean pool for the two-leggeds! ️Will definitely go back!

Happy Valley se terugvoer

Thank you so much for your positive and inspiring words, Katelin!
I'm so glad you enjoyed the time out here.
We are looking forward to seeing you back here soon.

Happy Valley
Lame M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lame M

Ideal camping spot.

Debbie is an amazing host, the guys there even went an extra mile to assist us to set up the tent. So appreciated.

Happy Valley se terugvoer

Hi there,
It was so nice having you here to see happy friendly people like you is also a boost to us.
Will be looking forward to a next visit.

Happy Valley
Reinhardt H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinhardt H

Rustig en oop.

2De keer by die plekkie. Het gegaan vir 'n bachelors. So 5 mense. Plek is mooi skoon, bekostigbaar en met baie spasie vir aktiwiteite. Swembad is ook mooi skoon en het geen klagtes nie. Sal weer 'n draai kom maak.

Happy Valley se terugvoer

Dankie vir posetiewe verwysing Reinhardt.
Ons sal julle ook as spesiale gaste graag weer hier verwelkom in die nabye toekoms.
Seën wense.

Happy Valley
Larry S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Larry S

Ons het dit baie geniet, baie skoon en netjies.

Baie akkommoderend, sal deinitief weer gaan kuier.

Janita D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janita D

Ons het gekampeer in 'n groep van 5 volwassenes.

Pragtige omgewing, lieflike mense, gerieflike geriewe en net 40 minute se ry van die huis af. Ons het sommer nog 'n aand gebly.

Happy Valley se terugvoer

Dankie vir die posetiewe
aansporende woorde !
Ons waardeer !! en sal poog om standaard en gerief vir ons gaste steeds te verbeter !
Kyk uit om julle weer hier te ontvang in die nabye toekoms ... ... ...

Happy Valley
Arend D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Arend D

Baie rustig en stil in 'n mooi omgewing.

Debbie was baie behulpsaam en akkommoderend toe ons noodgedwonge moes reëlings verander. Die kothuis het alles wat nodig is vir 'n gerieflike kuier. Dit is skoon en alles werk. Die uitsig oor die dam is mooi en mens kan heerlik rus. Die braai kort net 'n liggie aangesien dit vir veiligheidsredes weg van die huis is, maar ongelukkig is dit dan donker. Die trap van die stoep af is hoog, maar jy kan altyd by 'n ander deur uitgaan, so dit beperk mens nie. Dit is net 'n observasie vir ouer mense of paartjies met klein kinders of troeteldiere. Die selfoonsein is baie sleg en was erger a.g.v. kabeldiefstal. Indien jy opvangs moet hê, hou dit in gedagte. Alles in ag genome is dit goeie waarde vir geld en ek huiwer nie om dit aan te beveel nie.

Happy Valley se terugvoer

Dankie vir opbouende terugvoer - Ons neem kennis van voorstelle en sal poog om met volgende besoek net 5 graderings te kry - verwelkom julle spoedig weer hier

Happy Valley
Hannelie W - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hannelie W

Dit was baie rustig so tussen die pekanneutbome.

Min staanplekke, ver uitmekaar. Rustig. Definitief aan te beveel vir kampers wat van rustigheid hou. Selfs die pad se klanke was nie steurend nie. Die kampeeroord langsaan was bietjie lawaaierig, maar het rustiger geword na die 2de dag.

Happy Valley se terugvoer

Dankie vir die posetiewe terugvoer Hannelie.
Ons kyk uit vir 'n volgende besoek.
Enige voorstelle tot verbetering sal verwelkom word hoor!
Lekke groete
mooi loop

Happy Valley
Kevin M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kevin M

Great stay close to Dinokeng.

Great stay close to Dinokeng. Close to Roodeplaat dam and the surrounding environments.

Happy Valley se terugvoer

Hi Kevin
Thankyou for review
We always endeavour for a 5 star review.
Would love to accommodate you again soon.
Regards

Happy Valley
Rentia A - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rentia A

Lekker afgesonderde kampplekkie.

Ons het 'n heerlike wegbreek gehad. Baie lekker private kampplek. Ek is mal oor die feit dat daar slegs 'n sekere hoeveelheid gaste toegelaat word. Stil en rustig. Net wat ons nodig gehad het na 'n woeste, lang jaar!

Happy Valley se terugvoer

Baie dankie Rentia, waardeer jou terugvoering. Ons het julle besoek ook baie geniet. Nou kyk ons uit om julle in die nabye toekoms weer hier te verwelkom.

Happy Valley
Louise D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise D

As jy wil rus is Happy Valley die ideale plekkie om te rus?.

Die rustigheid in die natuur is soos sielskos. Hulle kampeerterrein is goed uiteengesit sodat jy gemaklik en rustig kan wees. Ek beveel Happy Valley beslis aan vir mensies wat regtig net wil gaan rus. Baie dankie aan almal by Happy Valley, ons sal beslis weer kom kuier ?.

Happy Valley se terugvoer

Dankie Louise
Ons sal uit kyk vir julle !
Hopelik in die nabye toekoms ...
Dit was baie lekker om julle hier te kon ontvang !!!

Happy Valley
Anelda V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anelda V

Ons het heerlik uitgerus, die private badkamer is heerlik.

Die eienaars is ook baie vriendelik. Die swembad baie skoon en ook die gras. Die werkers help ook as jy iets vra.

Happy Valley se terugvoer

Dankie Anelda
Dit was baie aangenaam om julle hier te kon verwelkom. Hoop regtig om julle sommer in die nabye toekoms weer hier te sien.

Happy Valley
Mark M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark M

Awesome.

Plek is skoon en netjies. Die privaat ablusieblokke maak dinge net beter. Sal enige tyd weer kom kuier.

Happy Valley se terugvoer

Baie bly julle het dit goed gevind .
Ons sal julle graag weer hier wil sien in die nabye toekoms.

Happy Valley
Ronel G - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel G

Heerlik stil, baie privaat. Regtig die moeite werd.

Stil, rustig, geen gejaag na swembad. Pragtige omgewing. Natuur is uitsonderlik. Alles wat mens nodig het.

Happy Valley se terugvoer

Baie dankie.
Ons sien uit om julle sommer binnekort weer hier op Happy Valley te verwelkom.

Happy Valley
Anton S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton S

Heerlike wegbreek!

Kon heeltemal ontspan. Geen steurings van ander groepe/mense nie. Omgewing is pragtig. Ons kon lekker stap met ons kleinkind. Al die geriewe is puik! Heerlik om al die voëllewe te besigtig.

Happy Valley se terugvoer

Baie dankie.
Ons het julle besoek net so aangenaam gevind en sien baie uit om julle weer in die nabye toekoms hier te verwelkom.

Happy Valley
Zelda S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda S

Peaceful, friendly host.

Close to a lot of attractions.

Michelle M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle M

Beautiful place for a quiet weekend away.

I loved it here. Very peaceful to get away as a couple. The hosts were lovely.

Ladel B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ladel B

Uitgerus!

Ons gesin het weggebreek van die malle gejaag en het die stilte en rustigheid van Happy Valley terdeë geniet. Ons sal beslis weer teruggaan.

Happy Valley se terugvoer

So bly julle het dit geniet!
Dit is ook 'n aansporing om nog te verbeter in dit wat tans aangebied word. Ons sal uit kyk vir 'n besoek in die nabye toekoms!

Happy Valley
Jacqueline K - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacqueline K

Stil en rustig.

Baie stil en rustig net wat mense nodig het om weg te breek vir die naweek van City life.

Happy Valley se terugvoer

Dankie Jacqueline.
Dit was baie lekker om julle hier te kon ontvang.
Ons sal uit kyk om julle binnekort weer te sien.
In die natuur en stilte kry mens weer perspektief.

Happy Valley
Roelien R - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelien R

Rustig met baie pret.

Ons was baie gelukkig met die geriewe. Ons het gaan kamp en dit verskriklik geniet. Daar was maar min mense. Ons het ons eie ablusiegeriewe gehad wat baie lekker was. Die terrein is skoon en netjies maar dit is wel redelik skuins. Dit was baie koud in die aande gewees. Die braaier is bietjie hoog vir ons, ons sou een verkies het wat laag genoeg is om ons voete ook bietjie warm te maak. Daar was geen toiletpapier in die ablusie-area nie, ook geen handewasseep of afdroogpapier nie, vat maar jou eie. Ons is darem gereelde kampers so ons vat altyd. Ons stel voor die eienaars verkoop dalk hout, blits en water op die perseel omdat die naaste winkel 5 km vêr is en mens nie altyd wil ry nie. Ons het gegaan om te rus, maar as jy iets wil doen sal jy moet ry. Dinokeng is 15km weg en ingang is nogal duur. Anders as voëls en muishonde is daar nie veel om te doen nie op die terrein nie. My seuntjie het die oopte vreeslik geniet en ons ook. Dit was 'n wonderlike naweek en ons stel die plek beslis voor vir ander mense.

Happy Valley se terugvoer

Baie bly om julle hier te kon ontvang .
Ons sien uit om julle sommer gou weer te sien vir lekker kuier, swem en baljaar in die somer.

Happy Valley
Peta S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Peta S

Lovely cottage close to Pretoria.

Ideal if you want to get away from the city onto a peaceful farm. The cottage is comfortable with almost everything you need.

Simone P - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Simone P

Pragtig en rustig.

Happy Valley is die perfekte plek om bietjie weg te kom vir 'n rustige naweek. Dit is baie mooi en baie rustig. Kamp-staanplekke is ver genoeg uitmekaar dat jy voel of jy alleen daar kamp. Let wel, net mense met MTN het selfoon opvangs. My seuntjie het die speelgrond en trampoline vreeslik baie geniet. Ek sal net aanbeveel dat Happy Valley bietjie beter stort koppe op sit en dalk meer badkamers, verder kan mens regtig oor niks anders kla nie.

Happy Valley se terugvoer

Baie dankie.
Sien uit om julle in die nabye toekoms weer hier te verwelkom.
Ons neem kennis van voorstelle en sal beslis aandag gee.

Happy Valley
Christa C - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa C

Ek het hier oorgebly as deel van 'n sakereis met twee kollegas.

Happy Valley is in 'n pragtige area gelee met 'n mooi uitsig op 'n kleinerige pragtige dam. Die eienaars was baie vriendelik en behulpsaam.

Happy Valley se terugvoer

Dankie Christa !
Dit was ook baie spesiaal om julle hier te kon ontvang !
Ons sal beslis uit kyk vir 'n besoek van julle in die nabye toekoms ...!

Happy Valley
Izienne G - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Izienne G

Baie rustig.

Nie regtig geleë vir karavane nie. Bome se takke hang oral baie laag. Grond is uiters ongelyk. Swembad is baie klein, kan nie regtig meer as een gesin op 'n slag akkommodeer nie. Badkamer en opwasarea is baie oulik en pragtig skoon. Kinders se speelarea is veilig en voldoende. Soms moeilik om toegang te kry tot die eiendom na 'n dag uit, want eienaar moet gebel word om hek oop te maak, maar die selfoonsein is baie swak so oproep gaan nie deur na hulle toe nie. Diens was baie vriendelik, gasvry en behulpsaam.

Gerald C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerald C

Vriendelike eienaars, netjiese verblyf, rustige atmosfeer.

Happy Valley is goed geleë, weg van besige paaie. Die eienaars en personeel is almal baie vriendelik. Ons het lekker gekuier en gebraai elke dag, en 'n paar keer gaan swem in die verhitte swembad so 'n entjie van die huisie af. Dit was baie stil en rustig.

Flip N - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Flip N

Ons het jare laas gekamp en het al vergeet hoe dit gedoen word. Hierdie was egter 'n ondervinding wat ons nie maklik sal vergeet nie.

Die aparte ablusieblok was vir ons oumense was uitstaande. So lekker om die plekkie vir jouself te hê en om sommer al jou gereedskap daar te laat. Alles het so glad verloop. Toegang was geen probleem nie. Die plekkie is skoon en netjies en die personeel wil net altyd help. Dit is duidelik dat die eienaars trots is op hulle plek en dat hulle alles in hulle vermoë doen om hulle gaste gelukkig te hou. Ons sal graag weer wil besoek en hierdie keer bring ons vriende saam.

Happy Valley se terugvoer

Omdat hier êrnstig gepoog word om vir elkeen wat hier besoek af lê net dié beste ervaring te gee, is julle op bouende, beskrywende resensie vir ons van onskatbare waarde en sal verseker lei tot verdere aansporing! Ons kyk uit vir julle in die nabye toekoms. Dankie!

Happy Valley
Geeta B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geeta B

Great hosts, awesome venue.

Debby and Adrian were fantastic hosts! Perfect place for a relaxing time. The kids loved the pool, birdwatching, camping overlooking the dam. This was the perfect break away from the city to wake up to the melodious sounds of the birds. We can't wait to go back when the nut trees are in bloom.

Happy Valley se terugvoer

Your heartwarming words to describe your stay at Happy Valley mean so much to us!
Thank you. We would love to see you here in summer time when you can choose a shady spot under the huge old pecan trees to set up camp ...for a soul-refreshing experience.

Happy Valley
Gia M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gia M

Wonderful.

Amazing hidden gem!

Helen B - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helen B

'n Heerlike plaaskuier saam met familie.

Die eienaars het moeite gedoen om ons almal in te pas en was werklik vriendelik. Die atmosfeer is rustig en gemoedelik. Ons kleindogter het die klimraam, trampolien en hangmat baie geniet.

Johan B - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

Baie lekker gerus!

Dankie vir jul gasvryheid Debby - die kinders het die dam baie geniet en die geriewe was baie lekker.

Michelle P - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle P

Rustige pragtige kamp-area.

Die diens was besonders, vriendelike ontvangs, die kamp badkamer is netjies en perfek en privaat wat fantasties is, die swembad is skoon en lekker lou water, dis stil en rustig die perfekte plek om te gaan uitrus!

Larissa J - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Larissa J

Fantastic getaway.

Such a beautiful place to stay, quiet and safe for pets to enjoy too! It was great as it is not far to get to and had shops close by for the forgotten items. Very happy we chose this location.

Charmaine B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine B

Awesome

It was a great weekend, relaxing.

Happy Valley se terugvoer

Thank you.
We are so glad you enjoyed Happy Valley.
We would love to have you back soon.

Happy Valley
Charmaine V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charmaine V

Baie lekker gebly, ideaal vir die stop en ry.

Plek naby die grootpad geleë wat ideaal is.

Andre V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V

Ongelooflike oase van rus. Pragtige plekkie om die hoek van Pretoria.

Happy Valley is 'n natuurliefhebber se droom. Dit is rustig en stil met meer as genoeg plek om te stap. Debby is 'n fantastiese "host". Ons kan dit vir enige iemand aanbeveel. As jy die hele dag dinge wil doen, bly dan maar weg, maar as jy rus soek en lekker in die natuur wil wees, boek dit sommer nou!

Happy Valley se terugvoer

Baie dankie!
Dié besondere resensie is vir ons almal hier op Happy Valley baie spesiaal en op bouend en sal verseker lei tot aansporing
om 'n hoë standaard te behou. Elke gas verseker kan wees van net dié beste verblyf tydens besoek.
Kyk uit om julle binnekort weer hier te verwelkom.

Happy Valley
Stefan E - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan E

Great value in peaceful environment.

We camped at Happy Valley with our two toddlers over Easter and really enjoyed what was our first proper camp as a family. The resort had a few campers, but there was more than enough space for us to be spread out and we were not disturbed by our neighbouring campers. We had our own ablution facility with washing up area, shower, toilet and basin which was rustic and very clean. The resort was well kept and clean and staff was very friendly at check in and during our stay. There were ample trees to camp under ensuring a comfortable stay in the heat. An extension lead of 20m should be enough even to reach the furthest power point. The trees made us choose this resort over Ruah Park which is right next door. Thank you for a wonderful camping experience and for all the assistance with our queries before and during our stay.

Linda J - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda J

Asemrowende pragtige plek. Ons het soveel liefde ontvang van Debby en haar familie.

Pragtige asemrowende omgewing, ons het dit geniet, dit is regtig 'n baie mooi plek met pragtige voëllewe en die kothuis was so pragtig en netjies en skoon. Ons het so lekker gekuier, dit was moeilik om te vertrek. Die koste vir die kothuis was volgens my te goedkoop vir wat jy ontvang, die kothuis is ten minste R1000 'n nag werd. Alhoewel ons karting ontvang het en 'n bedrag betaal het wat jy nie sal kry. Baie dankie aan Debby en Adriaan en Louis en sy familie vir die wonderlike manier waarop julle ons ontvang het, met soveel liefde en geduld. Ek bevel die plaas aan, vir rus en vrede en jy word gesond na die eerste dag, die vars lug en pragtige tuine en netjies en skoon kothuis met alles wat jy nodig het, sal ek vuis slaan om weer daar te gaan kuier. Baie dankie Debby en Adriaan en Louis en sy familie.

Thato T - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Thato T

The staff/owners were very welcoming, they even extended 5 more hours for us to enjoy even more.

We're definitely going back.

Sustien N - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Sustien N

Baie rustig, niks om te doen.

Was nogals vervelig. Banke stukkend en het verskriklik ongemaklik gesit. Nie die moeite werd vir die geld nie.

Chrissie K - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chrissie K

Ss jy net wil rus, is hierdie die regte plek.

Ons het hierheen gegaan om te rus - en dit kon ons goed doen. Hier is nie regtig iets om te doen nie, so dit was ideaal. Debby was baie gasvry en het lekker met ons gesels ook. Hul gaan uit hul pad om mens te akkommodeer.

Isabelle C - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Isabelle C

Peaceful

Beautiful with lush green surroundings with a comfortable cottage style (self-catering) accommodation. Enjoyed walking, swimming, or just sitting on the porch listening to the bird's calling... Ideally situated for a weekend away. Thank you for your kind hospitality. My dog had a blissful time as well.

Manie J - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manie J

’n Baie lekker plek!

Baie privaat - lekker gekuier! Skoon, netjies en baie vriendelike mense.

Vanessa B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa B

Wonderlik ideaal.

Skoon, geen spinnekoprakke, geen goggas, netjies, veilig, rustig en stil, ideaal vir iemand wat uit die stad wil kom en net vrede en stilte soek. Ons sal beslis weer gaan.

Ella W - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ella W

Rustige wegbreekplekkie.

Baie dankie Debby en Adriaan, ons het baie lekker gekuier en uitgerus! Die chalet is ruim, het alles wat mens nodig het en het julle gasvryheid waardeer. Ons het ook die stilte en skoonheid van die vallei baie geniet. Dinokeng is net om die draai. Baie dankie dat ons hondjie ook kon saamkom - hy het die wegbreek ook vreeslik geniet!

Phindile B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phindile B

I enjoyed the place nice and peaceful.

Was looking for a place to relax out of the city.

Sandra B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra B

Rustig in d natuur se stilte

Ideale plek om af te skakel v stads gewoel.

Christa D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christa D

Eksklusiewe, rustige kuier saam vriende.

Perfek vir klein groep vriende om onder heerlike koeltebome te kamp en kuier. Rustic en silwerskoon ablusie, baie goeie diens.

Zanie K - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zanie K

Rustig.

Ons het 'n lekker kampnaweek gehad en het Debby se vriendelikheid en goeie diens baie waardeer. Ek wil wel noem dat die pophuis nie beskikbaar is vir kinders om in te speel nie en die swembad was yskoud (dit was wel nog winter, maar is aangedui as verhit alhoewel dit ysig koud was). Die krag het 'n paar keer getrip en die badkamers is bietjie klein om te deel as daar ander kampeerders is. Dit is wel pragtig en baie mooi skoon. Ek weet hulle is besig om nuwe ablusie fasiliteite te bou, dit sal baie help. Ons het kwaliteit tyd saam spandeer en dit baie geniet.

Happy Valley se terugvoer

Dankie !
Ons sien uit om julle in die nabye toekoms weer te verwelkom.
Intussen sal ons prioriteit aandag gee aan dit wat nie na wense was.
Seën wense !

Happy Valley
Tilana S - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tilana S

Heerlik, rustig, pragtige uitsigte.

Ek, my ma, my broer en sy gesin en ons hondekind het die kuiertjie by Happy Valley vreeslik geniet. Die kothuis is netjies en gerieflik en heeltemal ruim genoeg vir 6 mense. Ons sal julle definitief weer kom besoek. Dankie Debbie vir jul gasvryheid!

Happy Valley se terugvoer

Dankie vir julle besoek!
Ons kyk alreeds uit om julle sommer gou weer te sien!

Happy Valley
Richard I - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Richard I

Wegbreek en rustig.

Happy Valley bied 'n baie rustige atmosfeer en ideale wegbreek van alles af. Die karavaan staanplekke is egter nie duidelik nie en die kragpunte en water by die ablusie maak dit moeilik om 'n staanplek wat gelykerig is te identifiseer. 'n Ekstra elektriese koord is 'n definitief, anders staan jy amper binne die ablusie.

Natasha K - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Natasha K

Rustige atmosfeer.

Ons het 'n aangename kampnaweek gehad en is baie dankbaar vir die gasvryheid van Debbie en haar kinders. Hul het ons probeer help met elke probleem wat ons gehad het. Ek wil wel noem dat die pophuis nie beskikbaar is vir kinders om in te speel nie. Die krag het 'n paar keer ge-"trip" en die badkamers is bietjie klein om te deel as daar ander kampeerders is. Ek weet hulle is besig om nuwe ablusie fasiliteite te bou. Daar is gelukkig ook nie 'n oorvloed van mense nie, rêrig baie rustig en stil. Baie dankie vir al jul moeite en hulp die naweek.

Happy Valley se terugvoer

Dankie Tasha,
Hoop om julle weer in die somer maande te sien.
Intussen poog ons dat julle 'n nog beter ervaring sal geniet.
Seënwense.

Happy Valley
Belinda V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Belinda V

We had a lovely stay at Happy Valley. Debby is a super host. Unfortunately, I do think the rate we paid was extremely expensive for what was provided/available at Happy Valley.

The cottage at Happy Valley was well appointed with everything we needed for a comfortable self-catering stay. The pool was sparkling cool and well appreciated on the hot afternoons.

Suzanne B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Suzanne B

The hosts were amazing.

The hosts were amazing. I made a mistake and they fixed it for us, no problem.

Anonieme gas - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Anne-marie V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anne-marie V

Die rondawel is pragtig, maar dinge om te doen is beperk en daar is glad nie sein nie.

Ons is baie vriendelik verwelkom toe ons daar aangekom het. Die rondawel is pragtig en volledig toegerus. Maar ons was so bietjie teleurgestel omdat daar nie veel is om te doen op die gronde nie. Die swembad is mooi skoon en die kinders het wel die swem baie geniet. My seuns kon ook nie visvang soos beplan nie, omdat die dam leeg was. Die plekkie is baie rustig so as jy soontoe wil gaan sal jy net kan ontspan.

Tiffon M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Tiffon M

We enjoyed our time because it so quiet and peaceful.

A need for more activities, more swimming pools, a nice lawn, more toilets, accessible power units.

Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R573, Motolo-weg, Leeuwkloofplaas 74, De Wagensdrift, 1002, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd84fd6da9c1b4c831464f98d1d1db1f601ba3dc1a386415296c9adabc8faae98f8933305f1b811248d58e10a6d309601b359?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 69 5 1 5 R573, Moloto Road 74 Leeuwkloof Farm 1002 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.52700739247 28.497500400137

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang