Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Happy Valley

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R573, Motolo-weg, Leeuwkloofplaas 74, De Wagensdrift, 1002, Gauteng
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Happy Valley is 30 km noordoos van Pretoria in die pragtige, lowergroen Leeuwkloofvallei wat deur die Bobbejaansberge omring word en aan die Dinokeng-reservaat grens, slegs 88 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe.

Die Happy Valley-kothuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Die gedeelde badkamer het 'n stort-oor-bad, aparte toilet en 'n wasbak.

Daar is ook 'n dubbelslaapbank in die leefarea wat slaapplek aan ekstra gaste bied. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en 'n mikrogolf toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 4 en lei na 'n privaat stoep.

Die verblyf het ook 'n gemeenskaplike swembad, 'n speelarea vir kinders, 'n klimraam en 'n trampolien. Die verblyf het 'n elektriese heining en 'n veiligheidshek. Hierdie verblyf het ook addisionele kampeerplekke op die perseel.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 69 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Koos J
Saam met lewensmaat
5.0
Die eienares en haar seun het ons baie vriendelik ontvang. Ons het gesoek na 'n stil en rustige plek. Happy Valley het ons 100% gepas. Die verblyf was...
Sien meer
Mei 2024
Jessica P
Gesin met tieners
5.0
Baie rustig en natuurskoon, perfek om te ontspan. Sien sterre.
Mei 2024
Josua D
Saam met lewensmaat
5.0
Spasie en mooi versorg. Baie lekker gebly met ons eie badkamer en kombuis. Kan dit aanbeveel.
Mrt 2024
William V
Saam met lewensmaat
5.0
Op Pretoria se agterstoep, naby winkels & natuurreservate. Bekostigbaar en rustig. 'n Aangename gemoedsbevrediging met 'n vriendelike ontvangs, om in ...
Sien meer
Des 2023
Jean W
Gesin met tieners
5.0
Very clean, beautiful area. It was very relaxing.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Debby Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 69

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • R573, Motolo-weg, Leeuwkloofplaas 74, De Wagensdrift, 1002, Gauteng
  • Gaste dink Happy Valley het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R573, Motolo-weg, Leeuwkloofplaas 74, De Wagensdrift, 1002, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd84fd6da9c1b4c831464f98d1d1db1f601ba3dc1a386415296c9adabc8faae98f8933305f1b811248d58e10a6d309601b359?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 69 5 1 5 R573, Moloto Road 74 Leeuwkloof Farm 1002 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.52700739247 28.497500400137

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang