Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Happy Van

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Robyn S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Peaceful and relaxing. We thoroughly enjoyed our time at the Happy Van. The hosts were amazing and took care of our every need. Will definitely be back again and would highly recommend to anyone wanting a peaceful getaway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christine C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

So tranquil and homey. Almost wish we didn't go sightseeing. It is such a cosy spot and the hot tub was amazing. It's very private with amazing hosts. I'll definitely rave about it. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mandy S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Baie lekker wegbreek van gewoel. Kliëntediens is uitstekend. Aanbeveling net om jouself weer te vind.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jo-dene C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Beslis happy campers na 'n onvergeetlike tyd! 10/10! Alles wat jy kan nodig hê vir 'n lekker kamp, is daar! Ekstra hout en drankies beskikbaar, warm water en 'n groot buitelug stort. Hot tub was ons ultimate fave, netjies en vars.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tammy
Happy Van
Dankie vir die mooi woorde. Kom beslis weer!

Erna K
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Jun 2024

Uninterrupted, cosy quiet and well stay. A well-appointed little place, very comfortable, and restful, with super friendly hosts, in a lovely garden setting, close to the beach and amenities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Kayla-tess P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2023

Blissful, simplistic escape. A wonderful stay to reconnect with nature, one loved one and oneself. Thank you to Happy Van for hosting an atmosphere of reconnection for us. Hosts, environment and the community alike were all fantastic.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tammy
Happy Van
Thank you so much KT for giving us such a wonderful review. We sincerely hope you and your partner come again to rejuvenate in our little piece of paradise!

Jaco M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Uitgerus. Die hot tub onder die sterre in die stil dorpie was amazing. Het baie welkom en gemaklik gevoel. Weer was baie sleg, maar nogsteeds lekker, warm geslaap en stort etc. werk als baie goed. Sal definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephanus D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

'n Baie volledige en keurige blyplek. Dit was 'n baie lekker ervaring. Ons is baie vriendelik ontvang. Die karavaan is goed toegerus en netjies en skoon. Die klipwerk van die braaiplek en badkamer is baie mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tammy
Happy Van
Dankie vir die pragtige resensie en jul waardering vir die werk wat in die Happy Van gesit is. Julle was lieflike gaste en ons hoop om julle weer te sien.

Hanti B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Heerlike verblyf! Klein spasie verblyf met 'n lieflike tuin, goed toegerus en beplan. Beste "kamp geriewe"! Baie vriendelike eienaars. Ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tammy
Happy Van
Baie bly julle het dit geniet! Kom gerus gou weer terug

Nicoleen J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Ongelooflike ervaring gewees. As jy wil ondervinding opdoen oor karavaanvakansies is dit 'n goeie begin. Al is die karavaan op 'n bewoonde erf het dit nie een keer gevoel of jou privaatheid in gedrang is nie. Die open air stort was 'n nuwe belewenis, maar ook daar is jou privaatheid gerespekteer. Is voorwaar 'n ondervinding om te beleef.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tammy
Happy Van
Thank you so much for choosing our little Happy Van for your stay. Please come again soon.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Tammy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rooibokstraat 23, Scarborough, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0039519a82edcc39c81b31b184a0db441bd634e6fe9229a9dd42a58653d0e01878d980fde22a552b48bed709526e0a8f1877?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 23 Rooibok Street Scarborough 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.201277536739 18.379017057672

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang