Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Happy Van

Gastehuis
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rooibokstraat 23, Scarborough, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Happy Van is 'n unieke selfsorg- en gerieflike karavaan op die gasheer se perseel in die pragtige Scarborough, Kaapstad. Die karavaan is ideaal vir die ywerige branderplankryer, aangesien die eiendom binne 800 m van die strand af geleë is.

Dié karavaan het slaapplek vir 1 of 2 gaste en is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n privaat badkamer met 'n toilet en 'n wasbak, 'n buitestort en houtvuurbad. Die karavaan het 'n kombuisie wat basiese toebehore bevat, soos 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, 'n oondjie, 'n stoof, 'n ketel en 'n broodrooster. Daar is 'n binnenshuise etenstafel met rusbanke, asook 'n buitetafel met sitplek op die onderdakdek. Daar is sakke hout te koop.

Die eiendom is ook naby restaurante, plaaslike winkels en staproetes in die area, en binne 11,5 km se ry vanaf Kaappunt.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 14 resensies vir Happy Van
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Tammy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Rooibokstraat 23, Scarborough, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Gaste dink Happy Van het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rooibokstraat 23, Scarborough, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0039519a82edcc39c81b31b184a0db441bd634e6fe9229a9dd42a58653d0e01878d980fde22a552b48bed709526e0a8f1877?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 23 Rooibok Street Scarborough 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.201277536739 18.379017057672

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang