Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Happy Van

Gastehuis
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rooibokstraat 23, Scarborough, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 320 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Happy Van is 'n unieke en gerieflike selfsorg-karavaan op die eienaar se perseel in Scarborough, Kaapstad. Die karavaan is ideaal vir kranige branderplankryers en die eiendom is net 800 m van die strand af.

Die karavaan bied slaapplek aan 1 of 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n privaat badkamer met 'n toilet en wasbak, 'n buitestort en 'n lhoutvuurwarmbad. Die karavaan het 'n kombuisie met basiese toebehore soos 'n yskassie, mikrogolfoond, oondjie, stoof, ketel en 'n broodrooster. Daar is 'n etenstafel met rusbanke en 'n etenstafel buite op die onderdakdek. Sakke hout is teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Die eiendom is naby restaurante, plaaslike winkels en voetslaanroetes in die omgewing en dis 11,5 km vanaf Kaappunt.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Lishke R
Saam met lewensmaat
5.0
Beautiful and amazing. Amazing, amazing! We met with Annemarie; what a lovely lady! The place is equipped with everything you need. We ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024
Robyn S
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful and relaxing. We thoroughly enjoyed our time at the Happy Van. The hosts were amazing and took care of our every need. Will de...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
Christine C
Saam met lewensmaat
5.0
So tranquil and homey. Almost wish we didn't go sightseeing. It is such a cosy spot and the hot tub was amazing. It's very private with...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2023
Mandy S
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker wegbreek van gewoel. Kliëntediens is uitstekend. Aanbeveling net om jouself weer te vind.
Jun 2023
Jo-dene C
Saam met lewensmaat
4.8
Beslis happy campers na 'n onvergeetlike tyd! 10/10! Alles wat jy kan nodig hê vir 'n lekker kamp, is daar! Ekstra hout en drankies beskikbaar, warm w...
Sien meer
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Tammy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Rooibokstraat 23, Scarborough, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Gaste dink Happy Van het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 320
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 320
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rooibokstraat 23, Scarborough, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0039519a82edcc39c81b31b184a0db441bd634e6fe9229a9dd42a58653d0e01878d980fde22a552b48bed709526e0a8f1877?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 320 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 23 Rooibok Street Scarborough 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.201277536739 18.379017057672

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
2526272829301234567891011121314151617181920212223242526272829303112345
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
2526272829301234567891011121314151617181920212223242526272829303112345