Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Har Dee Dar

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Selma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 25 resensies vir Har Dee Dar
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Anushka J - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anushka J

Kuier by kunsteater.

Pragtig en netjies, definitief 'n plekkie om weer in te bly.

Roxanne T - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roxanne T

Cosy, comfortable, relaxed, quiet and homey.

The owner of the unit is very friendly, the unit is super neat, cosy and cute. Everything was ready when we arrived without any complications. Gas stove and heater for winter nights and filtered water on site.

Michèle W - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michèle W

Ideal geleë en regtig waarde vir geld!

Perfekte akkommodasie met alles wat nodig is, weg van die huis af!

Mekayla S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mekayla S

Dit was 'n plesier gewees om te kuier by Har Dee Dar.

Plekkie was die perfekte stoom afblaas omgewing gewees.

Isabel S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel S

Netjiese sakpas verblyf!

Baie netjiese en gerieflike verblyf. Sal beslis weer daar gaan slaap. Baie behulpsame gasvrou!

Zintle M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zintle M

Exceptional.

Our stay was exceptional, we got the best service.

Kayla P - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kayla P

Wonderful, will definitely be back!

We thoroughly enjoyed our stay, our room was clean and tidy, and the linen and towels were crisp and fresh. The room had all the necessary amenities, including a hair dryer, gas heater, and tea & coffee. The WiFi worked perfectly, and it was very quiet and pleasant. Our host was very accommodating.

Har Dee Dar se terugvoer

Thank you Kayla, you are welcome anytime!

Har Dee Dar
Andy W - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andy W

Great value for money.

It was very comfortable and central. Enjoyed my stay.

Valerie C - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Valerie C

Fantasties.

Ons het baie lekker gebly.

Charlton J - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlton J

Sal definitief weer daar bly.

Rustig en presies wat ons nodig gehad het.

Liza B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza B

Uitstekende en bekostigbare verblyf!

Die eenheid het ons verwagtinge oortref. Die diens was uitstekend. Alles wat 'n mens sal dink jy het nodig, is beskikbaar binne die eenheid. Ons het nie vir 'n oomblik onveilig gevoel nie, en ons het baie lekker gebly!

Christo? S - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christo? S

Puik.

Alles netjies en skoon. Sal weer daar oorslaap.

Gawie G - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gawie G

Lekker plek om te bly.

Plekkie is netjies en veilig. Ontvangs was hartlik en ons het dit daar geniet.

Bella H - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bella H

Quiet, clean, safe.

Host was extremely nice, very quiet area, clean and safe.

Rodene P - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rodene P

Wonderlik.

Ek het verskriklik lekker gebly. Die eenheid was mooi en dit was rustig. Die gaste area is fantasties.

Twiggy V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Twiggy V

Safe, secure, clean and a star of a host.

Was a lovely stay. Everything we needed was there, as well as secure parking. We were greeted by the host on arrival and she made us feel very welcome. Will definitely stay there again.

Tracey N - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracey N

Pragtig skoon. Gemaklike beddens. Veilig. Gerieflik. Baie goeie ligging!

Ons sal definitief weer by Har Dee Dar oornag.

Har Dee Dar se terugvoer

Dankie Tracey, en jul is welkom.

Har Dee Dar
Louisa H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louisa H

Netjiese, veilige, skoon, goed toegeruste eenheid met uitstekende diens.

Ons het heerlik gebly in die skoon, netjiese en goed toegeruste eenheid. Die diens was uitstekend en ons sal beslis weer daar gaan bly wanneer ons George besoek.

Har Dee Dar se terugvoer

Dankie Louisa en jul is welkom.

Har Dee Dar
Candice J - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Candice J

Love love love!

The host was so thoughtful and engaging - quick response time, and the room was just like the pictures. I would definitely stay again!

Har Dee Dar se terugvoer

Thank you, Candice and you are welcome.

Har Dee Dar
Chantell L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantell L

Dit was waarde vir jou geld, gasvrou van die boonste gehalte.

Sal definitief Har Dee Dar aanbeveel, gasvrou tops op eerste dag ons soos eie laat voel. Geriewe skoon netjies. Definitief 'n aanbeveling.

Nadia J - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia J

Baie pragtige plekkie met die perfekte ligging, veilig en ook privaat.

Selma en haar man was baie vriendelik en behulpsaam, sal beslis weer daar bespreek.

Har Dee Dar se terugvoer

Dankie Nadia.

Har Dee Dar
Caroline H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caroline H

Sal weer gebruik maak van Har Dee Dar.

Vriendelike ontvang. Rustige atmosfeer. Alles wat ons nodig het is beskikbaar.

Har Dee Dar se terugvoer

Baie dankie, jul is welkom!

Har Dee Dar
Louwrens L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louwrens L

Baie netjiese en veilige verblyf ervaring met vriendelike eienaars.

Die eenhede is baie netjies en volledig toegerus met veilig parkering en baie sentraal geleë.

Har Dee Dar se terugvoer

Baie dankie Louwrens, julle is enige tyd welkom!

Har Dee Dar
Zinzi-kay A - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zinzi-kay A

Relaxing, fun, amazing hostess.

My friends and I truly had a wonderful experience at Har Dee Dar, our rooms were very clean and had everything that we needed for our stay. The hostess was very accommodating and went above and beyond to help make our stay enjoyable.

Maya S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maya S

It was worth it.

Beautiful, cozy, and comfortable setting.

Har Dee Dar se terugvoer

Thank you, Maya, and you are welcome anytime.

Har Dee Dar
Vanaf R700
R700 R560
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
R700 R560
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jan Smuts-straat, Dormelhs Drift, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA44a9ff668e533081441c283722efdf0ffcce7d3cca5033c21a0c3216beb9f18f865e38a30ab24e3b314b0f656266f2dd9979?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R700 nouVanaf R560 per nag (plek vir 2) 25 5 1 5 Jan Smuts Street Dormelhs Drift 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.963874442761 22.447471579762

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang