Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Har Dee Dar

Langtermynverblyf-aanbod 40% af

Kry 40% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jan Smuts-straat, Dormelhs Drift, George, 6529, Wes-Kaap
  • Vanaf R700 R420 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Har Dee Dar is in die hartjie van die Tuinroete en word deur welige groen bome omring. Hierdie akkommodasie in George bied gerieflike oornagverblyf en is ideaal vir gaste wat wil oornag.

Gaste kan tussen 3 pragtige eenhede kies. Elkeen het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die eenhede het gemaklike beddens, sagte duvets, skoon linne en 'n privaat ingang. Elkeen van die kamers bied bykomende geriewe soos toiletware, 'n waaier, 'n haardroër en seep.

Die welige tuine is die perfekte omgewing vir ontspanning en gaste kan ook van die braai-area gebruik maak. Ongelukkig word geen partytjies toegelaat nie asook geen besoekers word toegelaat nie. Vir gaste wat die area wil verken, is staptoere, verskeie restaurante en staproetes naby. Veilige parkeerplek is beskikbaar en gaste kan 'n rustige nagrus in George geniet.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Anushka J
5.0
Kuier by kunsteater. Pragtig en netjies, definitief 'n plekkie om weer in te bly.
Aug 2024
Roxanne T
Saam met lewensmaat
5.0
Cosy, comfortable, relaxed, quiet and homey. The owner of the unit is very friendly, the unit is super neat, cosy and cute. Everything ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Michèle W
Saam met lewensmaat
5.0
Ideal geleë en regtig waarde vir geld! Perfekte akkommodasie met alles wat nodig is, weg van die huis af!
Jul 2024
Mekayla S
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was 'n plesier gewees om te kuier by Har Dee Dar. Plekkie was die perfekte stoom afblaas omgewing gewees.
Jun 2024
Isabel S
Saam met lewensmaat
5.0
Netjiese sakpas verblyf! Baie netjiese en gerieflike verblyf. Sal beslis weer daar gaan slaap. Baie behulpsame gasvrou!
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Selma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Jan Smuts-straat, Dormelhs Drift, George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Har Dee Dar het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

George Wes-Kaap
Vanaf R700
R700 R420
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
R700 R420
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jan Smuts-straat, Dormelhs Drift, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA44a9ff668e533081441c283722efdf0ffcce7d3cca5033c21a0c3216beb9f18f865e38a30ab24e3b314b0f656266f2dd9979?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R700 nouVanaf R420 per nag (plek vir 2) 24 5 1 5 Jan Smuts Street Dormelhs Drift 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.963874442761 22.447471579762

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang