Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Harbour View Villa

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Bland-straat 68, Mosselbaai, Mosselbaai, 6550, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Harbour View Villa, 'n pragtige selfsorg-vakansiehuis in Mosselbaai, bied 'n sentrale ligging binne stapafstand van restaurante, winkelsentrums en die strand. Die huis spog met 'n boeiende uitsig oor die hawe en is ideaal vir 'n groep vriende of 'n gesin.

Dié drieslaapkamerhuis het slaapplek vir 6 gaste. Al 3 slaapkamers is smaakvol gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, en deel die gebruik van 2 badkamers wat met 'n bad en stort onderskeidelik toegerus is. Daar is ook 'n aparte toilet en 'n wasmasjien in een van die badkamers. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die aangrensende sitkamer is ingerig met gemaklike rusbanke en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar. Daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 6 met stoele waar gaste hul maaltye kan geniet.

Buite kan gaste die pragtige welige grasperk geniet wat perfek is vir 'n gesinspiekniek, en op die balkon het toegang tot 'n Weber-braai met stoepmeubels. Dit is die ideale plek om 'n oggend koppie koffie te geniet terwyl jy kyk hoe die golwe van die see in die verte breek. Parkeerplek is in die straat beskikbaar.

Besoekers aan Mosselbaai kan verskeie doendinge geniet, insluitend swem, skubaduik, branderplankry, gholf speel, voetslaan, 4x4-roetes aanpak, of diepseehengel.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 3 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Bad

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits
  • Switsers

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ligging

  • Bland-straat 68, Mosselbaai, Mosselbaai, 6550, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Bland-straat 68, Mosselbaai, Mosselbaai, 6550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeb0fcb89654fa371a3665e9538d2650a2b43762dff3b558dc60966171cbe748f9470ae471d81b40496e47c67d9ca1bd7ab09?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6) 68 Bland Street Mosselbaai 6550 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 11:00 -34.181638905512 22.145960964418

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang