Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Harbour Bridge 417

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dockrail-weg, Foreshore, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 231 R2 262 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Harbour Bridge 417 is 'n selfsorgwoonstel in Foreshore, Kaapstad. Die eiendom is naby die CTICC en die V&A Waterfront geleë. Die woonstel bied 'n veilige ruimte om te werk of te ontspan.

Dié woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 smaakvol versierde en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en bied asemrowende berguitsigte oor die kanaal. Die badkamer is toegerus met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en kyk uit op die middestad met berguitsigte en die badkamer het 'n stort-oor-bad. 

Die hoofleefarea beskik oor 'n oopplan-ontwerp met 'n goed toegeruste kombuis wat toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, asook 'n sentrale etenstafel met sitplek vir 6. 'n Skottelgoedwasser en 'n wasmasjien is ook beskikbaar. Van die kombuis af lei 'n sitkamer met 'n asemrowende uitsig en gemaklike rusbanke voor 'n TV.

Die Harbour Bridge-kompleks is uiters veilig, met die gebou wat 24 uur sekuriteitsbewaakte toegangsbeheer, kringtelevisiemonitering van die hele gebou en sleutelkaarttoegang tot die gebou se verskeie gemeenskaplike dienste bied. Geriewe op die perseel sluit veilige ondergrondse parkeerplek, 'n restaurant en 'n buiteswembad met ongelooflike 360°-uitsigte oor die historiese hawe, die stad Kaapstad, Tafelberg en Seinheuwel in.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 2 resensies vir Harbour Bridge 417
Netheid
4.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

FZP/CTHA Geverifieer

Eiendomme 72

Resensies 230

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Dockrail-weg, Foreshore, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Gaste dink Harbour Bridge 417 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 231
R3 231 R2 262
per nag (plek vir 4)
Vanaf R3 231
R3 231 R2 262
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dockrail-weg, Foreshore, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA77fe4d56c42bc8b344619703360496ec9b3b88d3db1899d55ad278d353a29d06f0285e11a640b4e6e4c56059cb0749132888?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 231 nouVanaf R2 262 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 Dockrail Road Foreshore 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.913298930898 18.426014766409

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang