Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Harbour Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 49 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Minette R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Amazing view and venue. Amazing view, service & location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzette S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Battery herlaai tyd in Stilbaai. Altyd lekker in Stilbaai waar mens se siel vrede vind.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonia C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Ongelooflike uitsig en rustigheid. Fantastiese akkommodasie met alles wat jy moontlik mag nodig kry. Gasvrye ontvangs en baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tine-Mari
Harbour Cottage
Dankie Sonia. Altyd lekker as gaste hul kuiertjie geniet. Hoop om jul weer te sien.

Anel C
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Mrt 2024

Ontspan in veiligheid met 'n asemrowende uitsig oor die see. Ons het heerlik gebly by Harbour Cottage. Die eenheid is gerieflik en alles wat jy benodig is daar. Ons gasvrou was uiters hulpvaardig en vriendelik. Ons kuiertjie was net te kort. Sal beslis weer by Harbour Cottage gaan oorbly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Belinda V
Kort verblyf
5.0
Nov 2023

Kon weer kos vir my siel kry! Baie dankie dat ons verblyf by julle kon geniet. Pragtige uitsig en so rustig! My honde kinders was baie bly om ook verwelkom te word en die bakke en honde beskuitjies wat vir hulle uitgesit is, was so spesiaal. Die plek is baie netjies en skoon. Ons sal beslis weer by julle kom wegbreek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tine-Mari
Harbour Cottage
Sien uit om jul weer te ontvang.

Albert V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Son, see en als meer ons het ongelooflik baie lekker gebly kon nie vir beter gevra het nie. Dit was puik. Sjoe, ek het nie woorde nie. Die Harbour Cottage is perfek in elke sin. Als wat mens nodig het en die tannie is so vriendelik en behulpsaam. Sal weer en weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tine-Mari
Harbour Cottage
Albert, baie dankie vir jou mooi woorde. Was so lekker om jul gesinnetjie te ontmoet. Sien uit om jul weer te ontvang.

Nizanne V
Kort verblyf
5.0
Apr 2023

It was amazing! Great location and super safe. Friendly service, very safe and great location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tine-Mari
Harbour Cottage
Thanks Nizanne, for your kind review. Hope to see you again.

Esther N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Wat 'n heerlike see-belewenis! Tiene-Marie is 'n hartlike gasvrou en het uit haar pad gegaan om behulpsaam te wees. Ons het sommer van die intrapslag af tuis en welkom gevoel. Die feit dat ons 2 hondekinders kon saam en veilig was, was die kersie op die koek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tine-Mari
Harbour Cottage
Baie bly julle het lekker gekuier, Esther. Hoop om julle weer te ontvang.

Gail B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Excellent location with very nice view of the sea. Nice clean venue with an indoor and outdoor braai. Very nice big deck where you can sit and enjoy the view. The garden is fully enclosed which is perfect for a dog. Wonderful host. Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tine-Mari
Harbour Cottage
Thank you so much for your review. So happy you had a wonderful stay, it was nice meeting you. See you again soon.

Maryna B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Okt 2023

Ons het Stilbaai besoek vir so paar dae. Die huisie is agter die eienaars se woonhuis maar heeltemal privaat. Dit het 'n klein maar voldoende leefarea wat ook op die see uitkyk. Daar is 'n lieflike groot dek buite met uitsig oor see en hawe. Beide kamers kyk ook oor die see uit. Die eienaars was vriendelik en hulpvaardig. Ons het heerlik gekuier en kom beslis weer.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Tine-Mari
Harbour Cottage
Maryna, baie dankie vir jul terugvoering. Altyd lekker as gaste hul kuiertjie geniet. Hoop om jul gou weer te sien.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Tine-Mari Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 49

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 800
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Skuitpadweg 1, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA363362de9cdd548f186988228599db7c5de3e4db40e1be067f56f34954a53c2a459863d32106065a5f0c02ef3255e93c4636?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 6 mense 49 5 1 5 1 Skuitpad Road Still Bay 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.385927113004 21.423554495701

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang