Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Harbour Cottage

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Tine-Mari Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 49

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 49 resensies vir Harbour Cottage
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Minette R - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minette R

Amazing view and venue.

Amazing view, service & location.

Suzette S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette S

Battery herlaai tyd in Stilbaai.

Altyd lekker in Stilbaai waar mens se siel vrede vind.

Sonia C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonia C

Ongelooflike uitsig en rustigheid.

Fantastiese akkommodasie met alles wat jy moontlik mag nodig kry. Gasvrye ontvangs en baie netjies.

Harbour Cottage se terugvoer

Dankie Sonia. Altyd lekker as gaste hul kuiertjie geniet. Hoop om jul weer te sien.

Harbour Cottage
Anel C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel C

Ontspan in veiligheid met 'n asemrowende uitsig oor die see.

Ons het heerlik gebly by Harbour Cottage. Die eenheid is gerieflik en alles wat jy benodig is daar. Ons gasvrou was uiters hulpvaardig en vriendelik. Ons kuiertjie was net te kort. Sal beslis weer by Harbour Cottage gaan oorbly.

Belinda V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda V

Kon weer kos vir my siel kry!

Baie dankie dat ons verblyf by julle kon geniet. Pragtige uitsig en so rustig! My honde kinders was baie bly om ook verwelkom te word en die bakke en honde beskuitjies wat vir hulle uitgesit is, was so spesiaal. Die plek is baie netjies en skoon. Ons sal beslis weer by julle kom wegbreek!

Harbour Cottage se terugvoer

Sien uit om jul weer te ontvang.

Harbour Cottage
Albert V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert V

Son, see en als meer ons het ongelooflik baie lekker gebly kon nie vir beter gevra het nie. Dit was puik.

Sjoe, ek het nie woorde nie. Die Harbour Cottage is perfek in elke sin. Als wat mens nodig het en die tannie is so vriendelik en behulpsaam. Sal weer en weer gaan.

Harbour Cottage se terugvoer

Albert, baie dankie vir jou mooi woorde. Was so lekker om jul gesinnetjie te ontmoet. Sien uit om jul weer te ontvang.

Harbour Cottage
Nizanne V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nizanne V

It was amazing! Great location and super safe.

Friendly service, very safe and great location.

Harbour Cottage se terugvoer

Thanks Nizanne, for your kind review. Hope to see you again.

Harbour Cottage
Esther N - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esther N

Wat 'n heerlike see-belewenis!

Tiene-Marie is 'n hartlike gasvrou en het uit haar pad gegaan om behulpsaam te wees. Ons het sommer van die intrapslag af tuis en welkom gevoel. Die feit dat ons 2 hondekinders kon saam en veilig was, was die kersie op die koek!

Harbour Cottage se terugvoer

Baie bly julle het lekker gekuier, Esther. Hoop om julle weer te ontvang.

Harbour Cottage
Gail B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gail B

Excellent location with very nice view of the sea.

Nice clean venue with an indoor and outdoor braai. Very nice big deck where you can sit and enjoy the view. The garden is fully enclosed which is perfect for a dog. Wonderful host. Highly recommended.

Harbour Cottage se terugvoer

Thank you so much for your review. So happy you had a wonderful stay, it was nice meeting you. See you again soon.

Harbour Cottage
Maryna B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maryna B

Ons het Stilbaai besoek vir so paar dae.

Die huisie is agter die eienaars se woonhuis maar heeltemal privaat. Dit het 'n klein maar voldoende leefarea wat ook op die see uitkyk. Daar is 'n lieflike groot dek buite met uitsig oor see en hawe. Beide kamers kyk ook oor die see uit. Die eienaars was vriendelik en hulpvaardig. Ons het heerlik gekuier en kom beslis weer.

Harbour Cottage se terugvoer

Maryna, baie dankie vir jul terugvoering. Altyd lekker as gaste hul kuiertjie geniet. Hoop om jul gou weer te sien.

Harbour Cottage
Ian J - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ian J

Most enjoyable.

Our host was super friendly and helpful. We will be back!

Anonieme gas - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Estelle T - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle T

Interessant en ook omgewingsvriendelik.

Dit was naby ons kompetisieplek. Die eienaar was vriendelik en hulpvaardig.

Sarah D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarah D

Incredible location, extremely clean, very comfortable. Beautiful views.

Harbour Cottage was the best value for money that I have come across. Tine Mari was so friendly and helpful. The views from the whole cottage were beautiful. Everything was spotless and tidy. You have everything you could possibly need and it was very comfortable. We had an amazing, relaxing stay and will definitely be back. I highly recommend staying here! It's our new favourite spot in Stilbaai.

Harbour Cottage se terugvoer

Sarah, thank you so much for your lovely review. Always great if guests enjoy their stay. Would love to have you again.

Harbour Cottage
Karien D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien D

Uitstekend.

Sal vir seker dit aanbeveel. Ligging is perfek. Netjies. Goeie diens. Vriendelike eienaar.

Harbour Cottage se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie. Hoop om jul weer te sien.

Harbour Cottage
Robert R - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert R

Great location.

Planning on visiting again.

Harbour Cottage se terugvoer

Thank you Bob.
It was nice meeting you and your wife. It is always good to hear when guests enjoyed their stay.

Harbour Cottage
Gerrie L - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrie L

Pragtige plek, netjies, sal definitief weer besoek.

Dit is 'n netjies 2-slaapkamerkothuis. Elke kamer het sy eie badkamer. Kombuis het alles wat jy nodig het. Die houtdek is ruim met genoeg kuierplek. Die uitsig oor die hawe/see is pragtig.

Harbour Cottage se terugvoer

Baie dankie Ronelle. Dit is wonderlik om te hoor dat jul lekker gekuier het. Hoop om jul weer te sien.

Harbour Cottage
Lize C - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize C

Fantastiese ligging en vriendelike behulpsame eienaar.

Die ligging is fantasties. Mooi uitsig oor die see, hawe en Stilbaai Oos. Lekker ingerig vir 'n kuier en die eienaar het selfs vir ons 'n vars gebakte brood en vars melk in die yskas gesit. Sal definitief weer gaan kuier.

Harbour Cottage se terugvoer

Baie dankie Lize. Sien uit om julle weer te ontvang.

Harbour Cottage
Felix D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Felix D

Uitstekende ontvangs met aankoms. Beste ligging van perseel en veilig.

Sal beslis weer gebruik maak van die verblyf. Alles uitstekend, van ontvangs met aankoms tot vertrek. Baie lekker kuier.

Harbour Cottage se terugvoer

Baie dankie Felix. Ek is so bly julle het die kuiertjie geniet. Hoop om julle weer te sien.

Harbour Cottage
Jacobus Leon M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus Leon M

Waarde vir geld.

Mooi, netjies, skoon en pragtige uitsig.

Maryke M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke M

Saligheid in Stilbaai!

Ons het baie lekker gebly en die uitsig oor hawe en see is fantasties. Eenheid het alles wat nodig is en Tine-Mari en Hannes baie gaaf. Lekker gebraai en gekuier op dek. Was heerlik om ons honde kinders te kon saamneem. Enigste klein jakkalsie was die feit dat energieke besige honde wel agter uit die erf kan ontsnap! Dit het wel nie die wiele van die vakansie laat afkom nie, ons het plan gemaak en hulle dop gehou! Ek beveel Harbour Cottage aan! Dalk 'n ekstra foto van trappe op na eenheid sal welkom wees, maar belowe dit is die moeite werd om te klim vir die pragtige uitsig!

Lisa P - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa P

Great location, amazing views.

Great location, beach and harbour in walking distance, great views.

Harbour Cottage se terugvoer

Thank you for your review. Hope to see you again.

Harbour Cottage
Carollin N - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carollin N

Baie lekker. Vriendelike host. Wonderlike see uitsig. Kan oral stap.

Dis 'n baie lekker plek met wonderlike see uitsig. Dalk nie vir mense wat sukkel met trappe nie. Lekker pet friendly plek met eie tuin vir hond. Dis wonderlik. Aanbeveelbaar.

Suzette S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette S

Mooi, rustige omgewing.

Mooi uitsig oor die see en hawe. Goed ingerigte woonstel met eie ingang. Baie privaat. Toe tuintjie vir honde kinders. Vriendelike gasvrou wat baie tegemoetkomend is. Sal beslis die juweeltjie aanbeveel.

Cathy V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathy V

Perfectly neat and comfortable.

The view over the harbour is spectacular. We saw whales and seals from the deck. Spectacular sunrises and sunsets. The host welcomed us with a loaf of freshly baked bread and milk for that much needed cup of coffee. She also opened up DStv for us for free so we could watch the rugby. I fully recommend Harbour Cottage.

Harbour Cottage se terugvoer

Thank you for your positive review. So happy you enjoyed your stay. Hope to see you again.

Harbour Cottage
Marius B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius B

Netjies, asemrowende uitsig, rus vir die siel.

Gasvrye ontvangs met aankoms, heerlike "huisie" met die mees ongelooflikste uitsig oor Stilbaai Hawe en die hele baai. Hele huis is toegerus met alles wat jy nodig het om net te "recharge" en jouself oor te gee aan die mooi van Stilbaai. Naby aan die strand vir 'n heerlike oggendstappie met jou 4-voetige kinders, vinnige stappie na die hawe vir 'n heerlike koffie. Sal beslis weer daar gaan kuier. Baie dankie vir 'n onvergeetlike naweekwegbreek.

Johan N - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan N

Absoluut fantasties.

Vriendelike en hartlike ontvangs by aankoms. Die eenheid is ruim, skoon en netjies met alles denkbaar wat nodig is - bring net klere en kos. Die uitsig - jy kan nie beter kry nie. Die bonus was dat ons 'n klein skootsittertjie kon saamneem. Sal definitief die eenheid aanbeveel.

Marjolaine K - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marjolaine K

Great Location, great host and overall fantastic stay.

We absolutely loved our stay at Harbour Cottage. The location is perfect and the place was lovely, neat and with everything one needs. I loved the little touches from our host such leaving a little milk for us in the fridge etc. The host is very warm and welcoming. We had a wonderful stay. I certainly will try to come back. Thank you for your hospitality and friendliness.

Rosa L - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rosa L

Rustige omgewing en heerlik gekuier. Vriendelike en behulpsame gasvrou.

Baie veilige en netjiese plek. Naby geleë aan die hawe en asemrowende uitsigte oor die see. Stapafstand van die natuurreservaat. Pragtige sonsopkoms oor die see gehad, elke oggend en kamers en sitkamer kyk oor die see. Lieflike dek wat genoeg plek gebied het vir ons 2 honde en die tuin was ook groot genoeg met 'n hekkie wat toemaak.

Lindy H - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindy H

Was absolutely perfect.

Our host was friendly, non-obtrusive, accommodating. All the basics where there. Allowed us to have our dogs, which was a game changer in selecting the venue. Really nice setting, close to harbour, beaches and river. Safe for the dogs. Very private and away from noise. Lovely outside deck. Not fancy, so one does not feel bad having the dogs inside as the floors and furniture are easy to keep clean. If I go to Stilbaai again, this will be my choice accommodation.

Shane M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shane M

Great place, stunning view, amazing.

Very neat and colourful accommodation, friendly owners. Make sure you check the weather, wind can be a problem.

Mariaan V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariaan V

Pragtige uitsig, goed ingerig.

Meer as basiese noodsaaklikhede. Goeie braaigeriewe binne en buite. Heerlik gesellig.

Strumaine M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Strumaine M

Lieflik, rustig

Het baie lekker gekuier. Dit was rustig. Stil soos Stilbaai en lekker privaat.

Linda H - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda H

Gemaklike ontspannende rustydperk.

Ongelooflike view, lekker gesellige kuier dek, waarvan ons baie hou. Loopafstand strand toe.

Gary L - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gary L

Great Location.

Awesome location and great views.

Johan B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

Wonderlike ligging naby hawe. Uitstekende uitsig en by strand. Om die draai van Punt. Lieflik en gaan weer gaan. Troeteldier vriendelik! Tina-Marie is besonderse gasvrou.

Gaan kyk self. Dis ñ belewenis.

Harbour Cottage se terugvoer

Baie dankie Johan. Dit was lekker om julle te ontmoet. Hoop om julle gou weer te sien.

Harbour Cottage
Elaine S - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine S

Wonderful experience.

Lets forget about the wonderful view and talk about our host - incredible. Cannot speak highly enough of the way she looked after us. Quite a few steps to get to the cottage. However if two old ladies 82 and 89 found it a piece of cake to be confronted with a view of heaven. Can't wait to go back, this time for longer. Very highly recommended.

Bernard V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bernard V

By die see met lieflike uitsig!

Baie netjiese, skoon en moderne eenheid. Die kombuis is minimalisties (koekedore sou moontlik meer wou hê).

Clayton Z - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clayton Z

Hemel op aarde.

Ons was 4 volwassenes en 2 klein kinders en spasie was net reg. Dis amper somer, maar die wind het behoorlik gewaai. Ons kon dus nie op die stoep sit en kuier nie, maar gelukkig was daar 'n binnebraai. Ons het die DStv (volle pakket) laat aansit en lekker ons gunsteling stories geniet. Ons kon binne kuier en oor die see uitkyk. Die uitsig is hemels. Jy is 100 m se stap van die hawe af en kan vars vis koop soos die bote inkom. Daar is ook n pragtige restaurant by die hawe. Die see is 30 m van die cottage af. Wees net bewus jy sal 40 trappe moet klim om bo by die cottage uit te kom. So dit is nie rolstoelvriendelik nie. As die weer mooi was, het ek die hele naweek op die sonbed gelê en vir die see kyk. Geniet hom.

Harbour Cottage se terugvoer

Baie dankie Clayton. Altyd dankbaar as gaste hul tydjie by Harbour Cottage geniet. Hoop om jul weer te sien.

Harbour Cottage
Tania R - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania R

Awesome!

Loved the venue and perfect location. Owner was very friendly and helpful.

Marise F - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marise F

Ons nuwe "home away from home".

Die gasvrou is wonderlik. Ons het geen tekort gehad nie. Die ligging is perfek. Om die see te kan hoor, sien en ruik van die môre tot die aand was 'n seën. Ons sal beslis weer by Harbour Cottage tuisgaan!

Marietjie A - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie A

Harbour Cottage is 'n wonderlike plek om in te bly.

Alles was net pragtig en netjies en die uitsig is wonderlik. Dis 'n wonderlike plek om in te bly en sal definitief weer daar gaan bly.

Norbert T - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Norbert T

Although building site next door, a very lovely place to be, with sea view from the bed!

The land-lady is a charming and very helpful person.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Hoewel daar 'n konstruksie-area langsaan is, is dit 'n baie lieflike plek om by te kuier, met 'n see-uitsig vanaf die bed!

Die gasvrou is baie sjarmant en hulpvaardig.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Marika G - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marika G

Uitstekend.

Ons het heerlik gebly, alles was keurig, vars en skoon, die uitsig onverbeterlik. Baie goeie uitleg en aandag aan detail! Op 'n positiewe noot, dit sal dalk help om te noem dat daar heelwat trappe is om by die kothuis uit te kom, kan 'n probleem wees met ouer mense.

Ankia W - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ankia W

Ons het baie lekker gekuier daar.

Ons het ons naweek by Harbour Cottage so baie geniet! Daar was als wat ons nodig gehad het en Tine-Mari het elke keer flink ons vrae beantwoord. Dankie vir julle moeite!

Johan T - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan T

Pragtige see-uitsig.

Baie oulike plek, pragtige see-uitsig en baie netjies. Baie goeie diens. Het alles wat jy nodig het en so naby die see dat jy die branders kan hoor. Beveel aan.

Gerda B - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda B

Ons het baie lekker daar gebly.

Alles was skoon en netjies en die uitsig is wonderlik.

Sandra M - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra M

Hemel op aarde met ongelooflike uitsig, wat naweek nog meer spesiaal gemaak het!

Met ons aankoms - eggenoot en dogter (student), was ons aangenaam verras met die ligging van Harbour Cottoge. Die kothuis is taamlik hoog op, maar maklik bekombaar - vandaar die pragtige uitsig! Die kothuis is pragtig met alles en meer wat benodig word. Alles was baie netjies en skoon. Die uitsig is nie net vanaf balkon nie, maar van beide kamers met skuifdeure na houtdek. Die geruis van die branders was absoluut lafenis vir die siel! Ons dogter het sommer branderplank onder die arm afgestap na die "surf spot". Lekker stap/drafpaadjies oral van die kothuis af! Ons naweek by die kothuis was onverbeterlik! Baie dankie Tine-Marie.

Harbour Cottage se terugvoer

Sandra, baie dankie vir jul positeiwe terugvoering. Altyd lekker om te hoor dat gaste aangename kuiertjie gehad het. Hoop om julle weer te sien.

Harbour Cottage
Ilse D - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse D

Heerlik.

Skoon, netjies, vriendelik en goed geleë.

Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 800
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Skuitpadweg 1, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA363362de9cdd548f186988228599db7c5de3e4db40e1be067f56f34954a53c2a459863d32106065a5f0c02ef3255e93c4636?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 6 mense 49 5 1 5 1 Skuitpad Road Still Bay 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.385927113004 21.423554495701

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang