Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Harbour Cottage

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Skuitpadweg 1, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Harbour Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n kothuis teen die see in die sonderlinge dorpie Stilbaai. Die kothuis word via trappe bereik en bied 'n pragtige uitsig.

Die kothuis het 2 slaapkamers met en suite-badkamers en 'n oopplan-leef-, -eet- en -kombuisarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 4 enkelbeddens. Altwee kamers het en suite-badkamers met 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien.

Die leefarea is die perfekte plek vanwaar gaste oor die see kan uitkyk en het 'n TV met DStv teen 'n ekstra koste. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolf en ketel. Gaste het toegang tot binne- en buitebraaigeriewe en 'n stoep met 'n uitsig oor die see.

Harbour Cottage is naby aan die Stilbaai Gholfklub, die Skulpiesbaai Natuurreservaat en die strand. Stilbaai is 'n seekantdorpie langs die N2 tussen Mosselbaai en Riversdale. Doendinge in die omgewing sluit branderplankry, voetslaan en visvang in.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

4

4 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 49 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Tine-Mari Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 49

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Skuitpadweg 1, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Gaste dink Harbour Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Skuitpadweg 1, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA363362de9cdd548f186988228599db7c5de3e4db40e1be067f56f34954a53c2a459863d32106065a5f0c02ef3255e93c4636?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 6 mense 49 5 1 5 1 Skuitpad Road Still Bay 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.385927113004 21.423554495701

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang