Harbour Delight & Harbour Comfort
Beskrywing
Harbour Delight is 'n gastekamer wat langs die hoofhuis geleë is en bied slaapplek aan 2 gaste. Die eenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n yskassie, mikrogolf, broodrooster en 'n ketel, asook 'n Nespresso-koffiemasjien. Gaste moet asb. hulle eie koffiekapsules saambring. Gaste in die eenheid deel 'n bekoorlike binnehof met die eenheid aan die oorkant. Gaste kan in dié eenheid ontspan, nadat hulle die stad se besienswaardighede verken het.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Mandjie met peuselhappies
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Tv
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe, wat 'n mikrogolf en ketel insluit.
Huisreëls
Geen bykomende gaste sal op die perseel toegelaat word nie, asook die verbod op troeteldiere en rook in die huis.
Geen dwelms word toegelaat nie en dit sluit marijuana in.
Die gebruik van oop vlamme of kerse is streng verbode, en die gebruik van hitte-trekkende toestelle tydens beurtkrag om die omsetter word nie toegelaat nie.
Verder sal geen funksies of partytjies op die perseel aangebied word nie, en daar word van gaste verwag om by die stil ure tussen 22:00 en 07:00 te hou.
Enige skade of breekskade wat tydens die verblyf plaasvind, sal die verantwoordelikheid van die gaste self wees.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Harbour Comfort bied slaapplek aan 3 gaste en is aan die agterkant van die huis geleë. Dit het 'n aparte ingang, alhoewel dit aangrensend van die hoofhuis is. Die eenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak. Bykomend is die oopplan-kombuis met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, broodrooster en 'n gasstoof toegerus. Gaste moet asb. hulle eie koffiekapsules saambring. Die sitarea het 'n dubbel-futon en 'n TV met Netflix, Disney+ en Prime Video. Die eiendom het 'n omsetter wat die WiFi aan die gang hou tydens kragonderbrekings. Hierdie eenheid deel 'n binnehof met die eenheid aan die oorkant. Gaste wat ekstra slaapplek soek kan beide eenhede bespreek, en dus 5 slaapplekke kry. Hierdie eenheid is ideaal vir ontspanning, nadat gaste die stad se besienswaardighede verken het.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Mandjie met peuselhappies
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Geen bykomende gaste sal op die perseel toegelaat word nie, asook die verbod op troeteldiere en rook in die huis.
Geen dwelms word toegelaat nie en dit sluit marijuana in.
Die gebruik van oop vlamme of kerse is streng verbode, en die gebruik van hitte-trekkende toestelle tydens beurtkrag om die omsetter word nie toegelaat nie.
Verder sal geen funksies of partytjies op die perseel aangebied word nie, en daar word van gaste verwag om by die stil ure tussen 22:00 en 07:00 te hou.
Enige skade of breekskade wat tydens die verblyf plaasvind, sal die verantwoordelikheid van die gaste self wees.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 5 mense
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Harbour keeromstraat 9, West Beach, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang