Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Harbour Terrace 48

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

FZP/CTHA Geverifieer

Eiendomme 72

Resensies 230

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 12 resensies vir Harbour Terrace 48
Netheid
4.7/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.5/5
Petro J - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro J

Great location, great service, clean.

The apartment was easy to find, the location was great, and the service we received from Cherise was excellent. She responded quickly when we had questions and handed over the keys, sharing vital information to make our stay enjoyable. The view was spectacular, and we loved that each room had an ensuite as we shared the apartment with our elderly parents. The fact that a secure parking area is available with this accommodation was a bonus too, as street parking is mostly available in this area and that can get expensive. Really enjoyed our stay!

Harbour Terrace 48 se terugvoer

Hi there Petro

Thank you so much for your review, from Cherise and our team we are thankful for your review and hope to see you very soon again. We take pride in our work to ensure that each and every guest is happy.

Harbour Terrace 48
Cornelia J - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelia J

Gemaklik, lekker en ongelooflike uitsig op na Tafelberg toe.

Ons verblyf by Harbour Terrace 48 was baie lekker gewees — ligging was onverbeterlik — binne kort afstand van alle bedrywighede. Dit het ons reisplanne perfek gepas!

Harbour Terrace 48 se terugvoer

Good day Cornelia

Thank you for your beautiful review we really do appreciate it.
We are so pleased to hear that you have enjoyed your stay and we really hope to see you soon.

Harbour Terrace 48
Chris B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Chris B

Goeie ligging met 'n wonderloke uitsig oor die stad.

Goed gelee in Groenpunt met mooi uitsig op die stad en die berg.

Harbour Terrace 48 se terugvoer

Hi Chris,

Thank you for taking the time to write a review, I am glad that you enjoyed the apartment and your time in Cape Town. We hope that we can welcome you back again soon.

Kind regards,
Jessica
CTHA Team

Harbour Terrace 48
Marco K - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marco K

Lekker uitgerus.

Rustige plekkie. Goeie uitsig oor Tafelberg self. Loopafstand van baie plekkies en meer. Sal enige tyd weer daar vakansie hou.

Harbour Terrace 48 se terugvoer

Hi Marco.

Ons is baie bly julle het die verblyf geniet en julle is enige tyd weer welkom terug.

Kyk mooi na julself en sien julle sommer gou weer.

Groete
CTHA Span.

Harbour Terrace 48
Hilton V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hilton V

Die verblyf is gemaklik en eenheid goed toegerus, ligging is goed, naby restaurante en winkels.

Die sekuriteit is goed en eenheid is goeg geleë tov die waterfront en ander aktiwiteite. Naby promenade indien jy wil gaan stap. Toegangspad is steil maar hanteerbaar.

Harbour Terrace 48 se terugvoer

Good Day Hilton,

Thank you for taking the time to leave us a review. We are happy to hear that you enjoyed your stay with us and that the location of 48 Harbour Terrace is conveniently located to your travel needs and nearby attractions.

We hope to welcome you back in the near future.

Harbour Terrace 48
France D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
France D

Huis weg van die huis af.

Baie veilig. Goeie ligging, baie sentraal gelëe. Alles wat nodig is om tuis te voel. Die koekiepan was net te groot vir die oond!

Harbour Terrace 48 se terugvoer

Dear France. Glad you enjoyed your stay and we look forward to having you back some day soon.

We will definitely look into the cookie tray ;-)

Harbour Terrace 48
Andre H - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre H

Baie lekker blyplek, maar stort is 'n groot probleem.

Fantastiese blyplek, reg geleë, mooi skoon, goed toegerus, so graag weer daar wou bly maar die waterdruk is 'n groot problem. Die druk is so laag dat jy nie kan stort nie en dit vat 40 minute om 'n bad te tap. Dis glo weens loadshedding, maar ons het geen loadshedding ervaar nie en die druk het laag gebly. Ongelukkig as ek nie lekker kan stort nie is dit nie 'n lekker wegbreek nie.

Elri K - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elri K

Sentraal, netjies met prag-uitsig.

Alles wat nodig is vir 'n onvergeetlike besoek aan Kaapstad en omgewing: om die draai van die V&A Waterfront met baie doendinge en eetplekke. Stapafstand van nog toprestaurante en interessante winkels. Die dubbelverdieping woonstel is prakties uitgelê met al die nodige geriewe. Die pragtige uitsig was 'n bonus! Sal defnitief weer daar bly.

Willie N - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie N

Aangenaam.

Wag nou nog vir regte afstandbeheer vir hek. Verder was alles lekker en in orde.

Ntsiki M - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ntsiki M

Perfection!

The location was perfect in the sense that one had some peace and quiet when you got home and being close to restaurants was a big plus.

Rachelle B - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rachelle B

Very comfortable 4-sleeper. Perfect position. Perfect size.

A most comfortable stay at Harbour Terrace. Security staff were most pleasant. Will certainly stay here again.

Penny D - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Penny D

Convenient and secure

Perfect for a couple - and one extra - for a long weekend.

Vanaf R1 991
R1 991 R1 394
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 991
R1 991 R1 394
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boundary-weg, Harbour Terrace, De Waterkant, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA760Re56wzeoxghraP2aT4agkbZPLVpUTKYpEVsiM6YU2vqcgyp?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 991 nouVanaf R1 394 per nag (plek vir 4) 12 5 1 5 Boundary Road, Harbour Terrace De Waterkant 8000 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.911661111111 18.414363888889

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang