Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Harbour View

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 91 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Ben D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Baie netjies en mooi op gepaste huisie met 'n besondere mooi uitkyk. Dit was 'n besonders!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Almarie S
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2024

Ons het dit baie geniet en die gasvrou is baie vriendelik. Ons het beslis lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ingrid D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Dit was baie lekker. Die view was baie mooi, hulle kan net nog 'n slaapkamer bysit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gloria G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Rustig, pragtige uitsig en naby winkels. Gasvrou baie vriendelik en pragtig. Harbour View is die beste plek wat ek al ooit gehuur het. Dis veilig en baie netjies. Die uitsig is ook baie pragtig en jy kan die see sien. Die gasvrou was baie vriendelik en hulpsaam. Habourview sal aanbeveel aan enige een wat rustigheid soek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Malindi D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Beautiful view and very comfortable. Very peaceful. Most beautiful view and spacious accommodation. The curtains allowed too much light in. A pity my time only allowed for 2 nights. We really enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneline D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Mooiste uitsig, rustigheid van self. Baie lekker, geen probleme nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cornelius W D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Lekker gekuier. Ons het heerlik gebly. Dit is baie sentraal, naby die see en staproetes en winkels. Mooi skoon en alles wat jy nodig het. Mooi uitsig en heerlike kuierstoep.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Amazing stay. Our stay was fantastic. We loved the area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alta R
1 nag
5.0
Jan 2024

Fenomenaal. Diere vriendelikheid wat uiters belangrik is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Olivia H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Pragtige uitsig. Vreeslik oulike plekkie, tenvolle toegerus, wonderlike ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lanita
Harbour View
Baie dankie, Olivia. So bly julle het dit geniet!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lanita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 91

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Frankenstraat 8, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM2OTFiYmMwLTMzYzQtNDU5ZS04NTRlLWJmODdhYWNjMWIxOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 4) 91 5 1 5 8 Franken Street Gansbaai 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-23:00 10:00 -34.580599847866 19.348150938749

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang