Harbour View
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Lanita Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 87
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Gloria G - Jul 2024
Algehele gradering
Rustig, pragtige uitsig en naby winkels. Gasvrou baie vriendelik en pragtig.
Malindi D - Jun 2024
Algehele gradering
Beautiful view and very comfortable. Very peaceful.
Anneline D - Mei 2024
Algehele gradering
Mooiste uitsig, rustigheid van self.
Cornelius W D - Mei 2024
Algehele gradering
Lekker gekuier.
Jaco K - Feb 2024
Algehele gradering
Amazing stay.
Alta R - Jan 2024
Algehele gradering
Fenomenaal.
Olivia H - Jan 2024
Algehele gradering
Pragtige uitsig.
Harbour View se terugvoer
Baie dankie, Olivia.
So bly julle het dit geniet!
Cindy E - Sep 2024
Algehele gradering
Baie rustig. Mooi uitsig.
Eon D - Mei 2024
Algehele gradering
Lekker gerus en naby alle geriewe.
Roy H - Apr 2024
Algehele gradering
Lekker gekuier.
Shane B - Des 2023
Algehele gradering
Peaceful place.
Christopher M - Okt 2023
Algehele gradering
Home away from home.
Suzanne D - Sep 2023
Algehele gradering
Relaxing weekend away.
Marie-anne K - Sep 2023
Algehele gradering
Baie goed ingerig en lekker ruim.
Betsie V - Aug 2023
Algehele gradering
Heerlik, maar 'n naweek is te kort!
Corene M - Apr 2023
Algehele gradering
Awesome.
Louis P - Jan 2023
Algehele gradering
Heerlike woonstel met pragtige uitsig.
Rana C - Okt 2023
Algehele gradering
Rustig.
P A V - Jul 2023
Algehele gradering
Aangename blyplekkie.
George I - Des 2022
Algehele gradering
Kuier was lekker en rustig.
Sakkie N - Nov 2022
Algehele gradering
Kan dit beslis aanbeveel.
Chantal N - Okt 2022
Algehele gradering
Rustige naweekwegbreek saam met familie.
Suzanne D - Sep 2022
Algehele gradering
Wonderlik!
Mercia L - Sep 2022
Algehele gradering
Meer as genoeg. Pragtige see-uitsig. DStv 'n bonus. Slaap heerlik.
Lizel S - Aug 2022
Algehele gradering
Netjies, vriendelike diens en troeteldiervriendelik - waarde vir geld.
Elmie H - Apr 2022
Algehele gradering
Absoluut fantasties!
Liezel O - Apr 2022
Algehele gradering
Uitstekend.
Harbour View se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde. Ek is bly julle het dit geniet!
Natalie J - Feb 2022
Algehele gradering
Wonderful place.
Don K - Jan 2022
Algehele gradering
Very pleasant, spacious, and relaxing place to stay.
Leon D - Okt 2022
Algehele gradering
Pragtige bestemming.
Ronel M - Aug 2022
Algehele gradering
Heerlik gebly, pragtige uitsig oor die see, uitstekend toegerus en baie keurig en netjies ingerig.
William H - Aug 2022
Algehele gradering
Nice spacious accommodation with good views.
Riana P - Okt 2022
Algehele gradering
Netjies, skoon en gerieflik. Pragtige uitsig.
Coenie C - Apr 2022
Algehele gradering
Netjies en skoon. TV en DStv werk 100%. Ons het geen klagtes.
Anonieme gas - Aug 2022
Algehele gradering
André D - Mrt 2022
Algehele gradering
Mooi see-uitsig en sentraal geleë.
Shadley S - Des 2021
Algehele gradering
Excellent accommodation.
Anneline D - Okt 2021
Algehele gradering
Baie goeie plek. Toegerus met alles.
Harbour View se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde.
Ons poog altyd om ons gaste so gerieflik moontlik te laat kuier.
Susan E - Okt 2021
Algehele gradering
Het dadelik tuis gevoel.
Nicolett M - Sep 2021
Algehele gradering
Relaxing weekend getaway with a sea view.
Karen K - Mei 2021
Algehele gradering
Vinnige wegbreek saam met vriende.
Lynette B - Mei 2021
Algehele gradering
Fantasties.
Lizette M - Apr 2021
Algehele gradering
Wonderlike verblyf
Azalia T - Apr 2021
Algehele gradering
Dit was baie gerieflik. Lekker rustig. Dit is baie netjies en agtermekaar.
Marcelle G - Mrt 2021
Algehele gradering
The view is amazing.
Harbour View se terugvoer
Glad you enjoyed your stay. Please come again.
Rana C - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie rustig
Harbour View se terugvoer
Ek is so bly julle het dit geniet. Ons poog altyd om ons gaste so gerieflik moontlik te laat kuier.
Kom gerus weer!
Daneel A - Feb 2021
Algehele gradering
Fantasties
Harbour View se terugvoer
Ek is so bly julle het dit geniet! Kom kuier gerus weer.
Deirdre L - Des 2021
Algehele gradering
Lekker geslaap!
Anthea B - Jan 2021
Algehele gradering
Heerlike ruskans.
Harbour View se terugvoer
Beste Anthea
Ek is so bly julle het julle kuier geniet!
Sunel K - Jan 2021
Algehele gradering
Baie skoon en netjies!
Harbour View se terugvoer
Hi Sunel,
Ons is so bly julle het die kuier geniet. Ons poog altyd om dit so gerieflik moontlik vir ons gaste te maak.
Kom kuier gerus weer!
Deidre N - Des 2021
Algehele gradering
Very very nice.
Mkateko B - Mrt 2021
Algehele gradering
We had a great time.
Jandre V - Aug 2021
Algehele gradering
Lieflike uitsig, ruim dek vir sit en ver kyk.
Lincoln G - Jun 2021
Algehele gradering
The stay was amazing.
Crystal C - Okt 2020
Algehele gradering
Dit was Baie lekker, Sal weer gaan
Harbour View se terugvoer
Hi Crystal
Ek is so bly julle het dit geniet.
Ons probeer ons bes om dit so gerieflik moontlik vir ons gaste te maak.
Carina V - Okt 2020
Algehele gradering
Ons het baie lekker gekuier. Aanbeveel weer daar gaan bly.
Harbour View se terugvoer
Ons is bly julle het dit geniet. Kom kuier gerus weer.
Maggie K - Mrt 2020
Algehele gradering
Dit was kort maar baie lekker, alles was gerieflik, plekkie was maklik om te vind.
Liesl D - Jan 2020
Algehele gradering
Dit was heerlik en rustig met 'n uitsonderlike uitsig en baie veilig.
Reginald W - Des 2020
Algehele gradering
Dit was lekker en rustig.
Harbour View se terugvoer
Ek is so bly julle het dit geniet! Hoop om julle weer te sien!
Anneline L - Des 2020
Algehele gradering
Het heerlik gekuier.
Bruce F - Sep 2020
Algehele gradering
Very relaxed.
Heila R - Des 2019
Algehele gradering
Heerlik, netjies en rustig.
Rona S - Des 2019
Algehele gradering
Would definitely recommend.
Chris S - Nov 2019
Algehele gradering
Baie rustig en stil.
Mpho O - Okt 2019
Algehele gradering
Perfek!
Lester A - Aug 2019
Algehele gradering
Dit was hemel op aarde.
Harbour View se terugvoer
Hi Lester
Baie dankie vir die mooi ressensie, ek waardeer dit baie.
Groete
Lanita
Lindsay P - Aug 2019
Algehele gradering
Perfect place to stay.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Perfekte plek om te bly.
Lieflike verblyf, so wonderlik om met 'n uitsig oor die hawe wakker te word. Alles wat ons nodig gehad het was daar. Word hoogs aanbeveel.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Marnettie V - Jul 2019
Algehele gradering
Mooiste uitsig en baie rustig.
Bianca T - Jun 2019
Algehele gradering
Diere vriendelik, asemrowend mooi.
Andries J - Jul 2019
Algehele gradering
Baie goed en goeie woonbuurt.
Cecilia O - Apr 2019
Algehele gradering
Dit was so rustig en alles is mooi skoon.
Willem P - Jan 2019
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Bernadette T - Jan 2019
Algehele gradering
I enjoyed my stay at Harbour View.
Dawid S - Feb 2019
Algehele gradering
Heerlik privaat en perfek geleë.
Suzanne D - Sep 2019
Algehele gradering
Lekker wegbreek van die besige lewe.
Adele C - Feb 2019
Algehele gradering
Basic.
Harbour View se terugvoer
According to the municipal water council, Gansbaai tap water is 100% safe to drink.
Randall V - Des 2018
Algehele gradering
Fantastic holiday accommodation!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Fantastiese vakansieverblyf.
Die huis is baie gerieflik en het alles wat jy nodig het wanneer jy vakansie hou. Pragtige uitsigte oor die hawe en amazing sonsondergange.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Amy W - Des 2018
Algehele gradering
Stunning.
Marelise C - Okt 2018
Algehele gradering
'n Lieflike wegbreek.
Vivian D - Jul 2018
Algehele gradering
Dit is 'n gerieflike plekkie en baie netjiese in 'n rustige omgewing.
Dirk O - Jul 2018
Algehele gradering
Vakansie verblyf was wonders.
Debbie J - Jan 2018
Algehele gradering
Die uitsig was heerlik!
Joani W - Des 2018
Algehele gradering
Goed toegerus met alles wat mens nodig het!
Gary E - Feb 2018
Algehele gradering
Baie netjies en goed iingerig.
Tanya H - Jan 2018
Algehele gradering
Gesinsvakansie by die see.
Sorayda L - Okt 2017
Algehele gradering
It was more than what we expected and will definitely go back again.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Wat nog beter as wat ons verwag het en ons sal definitief terug wees.
Dit is 'n goeie plek vir 'n gesinswegbreek of 'n romantiese wegbreek teen die see, mens kan vir die sonsondergang kyk - dit is perfek.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Anlie B - Des 2017
Algehele gradering
Pragtig ingerigte plek met alles wat jy nodig het en meer.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Frankenstraat 8, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang