Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Harbour View

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Frankenstraat 8, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Harbour View bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n aparte woonstel met 'n privaat ingang in Gansbaai. Die woonstel bied uitsigte oor die hawe vanaf die balkon, en is gerieflik geleë binne stapafstand van die hawe, winkels, restaurante en die middedorp af.

Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste in 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n dubbelslaapbank in die leefarea. Die woonstel beskik oor 'n oopplan-leefarea met 'n kombuis en 'n sitkamer, asook 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Badhanddoeke, toiletpapier, 'n haardroër, seep, tee, koffie, melk, gebottelde water, linne en ekstra komberse word voorsien. Die woonstel is toegerus en 'n TV met volledige DStv.

Daar is 'n houtskoolbraai op die balkon, en houtskool word voorsien. Straatparkeerplek is beskikbaar. Gaste kan op die balkon ontspan en kyk hoe die son oor die see sak.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
1 xKoningingrootte-bed
1 xDubbelslaapbank
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 87 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Gloria G
Saam met vriende
5.0
Rustig, pragtige uitsig en naby winkels. Gasvrou baie vriendelik en pragtig. Harbour View is die beste plek wat ek al ooit gehuur het. Dis veilig en b...
Sien meer
Jul 2024
Malindi D
Gesin met tieners
5.0
Beautiful view and very comfortable. Very peaceful. Most beautiful view and spacious accommodation. The curtains allowed too much light...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Anneline D
Saam met lewensmaat
5.0
Mooiste uitsig, rustigheid van self. Baie lekker, geen probleme nie.
Mei 2024
Cornelius W D
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker gekuier. Ons het heerlik gebly. Dit is baie sentraal, naby die see en staproetes en winkels. Mooi skoon en alles wat jy nodig het. Mooi uitsig ...
Sien meer
Mei 2024
Jaco K
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing stay. Our stay was fantastic. We loved the area.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lanita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 87

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Frankenstraat 8, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Harbour View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Frankenstraat 8, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM2OTFiYmMwLTMzYzQtNDU5ZS04NTRlLWJmODdhYWNjMWIxOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 4) 87 5 1 5 8 Franken Street Gansbaai 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-23:00 10:00 -34.580599847866 19.348150938749

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang