Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Harbour View Self-catering

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Ronelle R
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jan 2023

Heerlik! Baie netjiese plekkie met pragtige uitsig. Sal definitief weer bespreek.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Henry S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2022

Familievakansie. Baie mooi, goed toegeruste vakansiehuis. Het alles wat jy nodig kan kry. Goed toegerus. Sal beslis weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernie N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2022

Harbour View is ideaal as jy net wil wegbreek en die rustigheid wil geniet. Ek het my tydjie daar baie geniet. Die plek is mooi skoon en daar is alles wat jy benodig. Die uitsig is asemrowend. My vorige keer was ek tuis in Point View en soos gewoonlik is dit nie teleurstellend nie. Ek sal definitief weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Naomi
Harbour View Self-catering
Goeie More Baie dankie vir jou resensie, dis altyd lekker as ons gaste terugkom. Hoop om jul gou weer te verwelkom. Groete, Naomi.

Raquel A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Nov 2021

Rustig, pragtige uitsig en netjies. Pragtige uitsig, die huis was netjies en skoon. Ons het ons naweek geniet en sal beslis weer by Harbour View bespreek.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Nomathemba B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Feb 2020

Dit was uitstekend. Ek sal hierdie plek vir my vriende aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Naomi
Harbour View Self-catering
Good day Nomathemba, Thank you! Hope to see you soon! Regards Naomi

Vanessa R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2019

Awesome place. Really lovely guesthouse. The view is phenomenal. Home was clean and very well presented.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shivonn J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2019

Amazing. Baie lieflike plek, die fotos is presies soos dit is in die huis. Ek sal dalk net die TV van die voorste kamer skuif na die een met en suite en die middelkamer die hoofslaapkamer maak. Die eerste kamer het die uitsig, maar daarvoor kan mens op die wonderlike stoep ook sit. En dalk klein matrassie hou in een van kaste hou vir kinders om op te slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Naomi
Harbour View Self-catering
Baie dankie. Ons sal dit beslis oorweeg om dalk in die en-suite kamer ook 'n TV te sit. Ons hoop ons hoor gou weer van julle. Groete, Naomi.

Lizanda V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2018

Uitstekend. Netjies, skoon, goed uitgerus en toegerus, luuks. Awesome plekkie met die beste uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2018

Pragtig en skoon. Die verblyf was aangenaam. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Naomi
Harbour View Self-catering
Thank you for the review, hope to see you soon again.

Roderick C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2018

Rustige atmosfeer en baie lekker tyd saam met familie. Uitstekende see-uitsig, netjies en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Naomi
Harbour View Self-catering
Hallo Roderick, Baie dankie. Hoop om jul gou weer te verwelkom. Groete, Naomi

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Naomi Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 29

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Highstraat 50A, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM5NjZiN2NkLWViNzAtNDkyNC1iYjQ1LWRjZmE1N2VhYmMzMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6) 11 5 1 5 50A High Street Mossel Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.184648882617 22.14870450176

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang