Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Harbour View Self-catering

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Naomi Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 29

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 11 resensies vir Harbour View Self-catering
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5
Ronelle R - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ronelle R

Heerlik!

Baie netjiese plekkie met pragtige uitsig. Sal definitief weer bespreek.

Henry S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry S

Familievakansie.

Baie mooi, goed toegeruste vakansiehuis. Het alles wat jy nodig kan kry. Goed toegerus. Sal beslis weer daar gaan bly.

Bernie N - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bernie N

Harbour View is ideaal as jy net wil wegbreek en die rustigheid wil geniet.

Ek het my tydjie daar baie geniet. Die plek is mooi skoon en daar is alles wat jy benodig. Die uitsig is asemrowend. My vorige keer was ek tuis in Point View en soos gewoonlik is dit nie teleurstellend nie. Ek sal definitief weer gaan.

Harbour View Self-catering se terugvoer

Goeie More

Baie dankie vir jou resensie, dis altyd lekker as ons gaste terugkom. Hoop om jul gou weer te verwelkom.

Groete, Naomi.

Harbour View Self-catering
Raquel A - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Raquel A

Rustig, pragtige uitsig en netjies.

Pragtige uitsig, die huis was netjies en skoon. Ons het ons naweek geniet en sal beslis weer by Harbour View bespreek.

Nomathemba B - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nomathemba B

It was marvellous.

I will recommend this place to friends.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Dit was uitstekend.

Ek sal hierdie plek vir my vriende aanbeveel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Harbour View Self-catering se terugvoer

Good day Nomathemba,

Thank you! Hope to see you soon!
Regards Naomi

Harbour View Self-catering
Vanessa R - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa R

Awesome place.

Really lovely guesthouse. The view is phenomenal. Home was clean and very well presented.

Shivonn J - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shivonn J

Amazing.

Baie lieflike plek, die fotos is presies soos dit is in die huis. Ek sal dalk net die TV van die voorste kamer skuif na die een met en suite en die middelkamer die hoofslaapkamer maak. Die eerste kamer het die uitsig, maar daarvoor kan mens op die wonderlike stoep ook sit. En dalk klein matrassie hou in een van kaste hou vir kinders om op te slaap.

Harbour View Self-catering se terugvoer

Baie dankie. Ons sal dit beslis oorweeg om dalk in die en-suite kamer ook 'n TV te sit. Ons hoop ons hoor gou weer van julle.
Groete, Naomi.

Harbour View Self-catering
Lizanda V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizanda V

Uitstekend.

Netjies, skoon, goed uitgerus en toegerus, luuks. Awesome plekkie met die beste uitsig.

Anton H - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton H

Pragtig en skoon.

Die verblyf was aangenaam. Baie dankie.

Harbour View Self-catering se terugvoer

Thank you for the review, hope to see you soon again.

Harbour View Self-catering
Roderick C - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roderick C

Rustige atmosfeer en baie lekker tyd saam met familie.

Uitstekende see-uitsig, netjies en rustig.

Harbour View Self-catering se terugvoer

Hallo Roderick,
Baie dankie. Hoop om jul gou weer te verwelkom.
Groete,
Naomi

Harbour View Self-catering
Tienie B - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tienie B

Baie goeie waarde vir geld, netjies en skoon.

Smaakvol gemeubileer. Netjies, skoon met 'n pragtige uitsig.

Harbour View Self-catering se terugvoer

Hallo Tienie,
Baie dankie. Hoop om jul gou weer te verwelkom.
Groete,
Naomi

Harbour View Self-catering
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Highstraat 50A, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM5NjZiN2NkLWViNzAtNDkyNC1iYjQ1LWRjZmE1N2VhYmMzMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6) 11 5 1 5 50A High Street Mossel Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.184648882617 22.14870450176

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang