Harbour Views
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Suikerbossie-weg 38, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
- Vanaf R2 900 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Harbour Views is op die onderste verdieping van die eienaar se vakansievilla in Gordonsbaai en versker dat gaste privaatheid het aangesien die eienaar nie altyd op die perseel is nie. Hierdie woonstelle spog met 'n manjifieke see-uitsig met Tafelberg in die agtergrond.
Daar is 2 woonstelle en die tweeslaapkamerwoonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die skuifdeure lei na die stoep met meubels en 'n privaat swembad.
Die eenslaapkamerwoonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die woonstel het ook toegang tot 'n privaat balkon.
Beide woonstelle het 'n oopplan-kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, wasmasjien, mikrogolf, broodrooster, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is 'n etenstafel met stoele en die leefarea het lugversorging, 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi en veilige parkeerplek in die motorhuis is beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Juanita Geverifieer
Eiendomme 37
Resensies 105
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Suikerbossie-weg 38, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
- Gaste dink Harbour Views het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Gordonsbaai Mountainside Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Suikerbossie-weg 38, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang