Harbour Views
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Blueberryrylaan 31, Blueberry Hill, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
- Vanaf R1 700 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Harbour Views is 'n pragtige selfsorgwoonstel met 'n uitsig oor St. Helenabaai. Dié Weskusdorpie is bekend vir sy ongerepte strand en dit is net 150 km van Kaapstad af.
Harbour Views het slaapplek vir 4 gaste in 2 slaapkamers en daar is 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en maak oop op die balkon. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed. En die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.
Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof en oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel, broodrooster en 'n ontbyttoonbank met stoele. Daar is 'n TV met volledige DStv in die sitarea. Dié area maak oop op 'n ommuurde balkon met 'n braaigeriewe, 'n tafel en stoele, en 'n uitsig oor die baai.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Jolanda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Blueberryrylaan 31, Blueberry Hill, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
- Gaste dink Harbour Views het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Blueberryrylaan 31, Blueberry Hill, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap