Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hardekool Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.4
Veiligheid
4.2
Nadia H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2023

Baie oulik. Handdoeke was net nie baie netjies nie, en het net 1 in ons kamer gehad toe het hulle later nog een gebring. Kamer 1 het iemand anders se klere en skoonmaakmiddels in die kas gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roelof S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2023

Well-organised and location well-situated. Everything was to my liking.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tobias C
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2023

Heerlik rustig en baie mooi uitsig. Was lanklaas so beïndruk deur 'n gastehuis. Baie mooi, stylvol, netjies, stil en uitstekende kliëntediens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan N
Kort verblyf Besigheidsreis
4.2
Jun 2024

Gemaklik en sentraal geleë. Gemaklike verblyf en sentraal geleë. Ontbyt was moeilik - jy moet 'n tyd gee vir ontbyt en as jy daar aankom is die eiers en bacon of worsies reg. Brood moet nog getoast word en as jy wou ontbytpap eet, moet ons eers dit na die tyd eet of jou eiers laat koud word. Julle kan aandag daaraan gee. Nie lekker om jou dag met koue ontbyt te begin nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Megan C
1 nag Gesin met tieners
4.8
Feb 2023

Hardekool Gastehuis het 'n wow-uitsig oor Thabazimbi en ek sal die gastehuis vir enige iemand aanbeveel. Die gastehuis was baie skoon en netjies, ontbyt was ingesluit en regtig lekker. Baie veilig. Sal definitief teruggaan. Onthou jou swemklere!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannelie J
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2023

Ek ken Hardekool vir baie jare. 1ste besoek met nuwe eienaars. Die rolstoeltoeganklikheid is nogsteeds nie op standaard nie. Kan nêrens uitkom behalwe die kamer nie en die helling van die ramp is gevaarlik hoog! Die spesifieke kamer het nog altyd 'n issue met die plumbing, veral toilet en stortdrein, gehad. En nogsteeds. Die res is soos altyd pragtig, maar 'n lekkende toilet wat so vuil vertoon van al die toeplak en probeer en fix terwyl water aanhou opdam pas nie in by die tarief nie. Mens voel vies om dit te gebruik. En met siektes wat nou begin kopuitseek, sou ek vinnig hiervan werk maak! Ek stel voor julle sorteer die lekkende, vuil toilet uit en pas die mooi groot stort aan sodat dit geskik is vir 'n mens met fisiese uitdagings. Handrelings by die toilet asook in die stort sowel as 'n stortstoel. Verf, nuwe dekor en matjies lyk goed, maar dis ook al. Personeel is soos altyd baie professioneel. Ligging perfek! Dankie. Hoop julle neem die versoeke ernstig op. Julle gaan net baat daarby.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Damien S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2023

Hardekool was very comfortable. The staff were friendly and you had good access to everything. The rooms were clean and the surrounding gardens were very neat. Great view from the swimming pool.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Cheryl K
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Sep 2023

It was a pleasant stay, staff friendly and helpful. Helpful and friendly staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Phil S
Kort verblyf Besigheidsreis
4.4
Feb 2023

Very nice, just hot! Aircon does not work when there is loadshedding. Not their fault.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Barend H
Kort verblyf Besigheidsreis
4.2
Mei 2023

Gerieflik en baie hulpvaardig en netjies. Great gastehuis met amazing uitsig.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Maretha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 23 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 28 Jourdan Straat, Thabazimbi, 0380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2e7136408ebe77520c644d7e81009e8a13177c3f746e549680e7d82d71fa020557f1fb3ce411de08e367c7ba72ce1a0dd2f8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 28 Jourdan Street Thabazimbi 0380 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -24.594741288604 27.405168861151

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang